Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Richard - baie bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Tot weer siens. Groete.

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Stilte en ruimte vir die siel. Die stilte en ruimte was heerlik. Baie stap opsies met asemrowende uitsig. Sal graag 'n slag in die somer wil terugkeer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Johan - baie dankie vir die positiewe terugvoer asook die besoek! Baie bly julle het die tyd hier by ons geniet. Die somers is iets spesiaals om te ervaar! Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas

Theo I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitmuntende waarde vir geld! Perfekte verblyf in die berge, weg van die stad se lawaai. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en die 80ste verjaardag 'n sukses te maak. Ek sal beslis teruggaan, maar hierdie keer sal ek net met my eggenoot gaan en net die natuur geniet. Die grondpad is effens ongemaklik met 'n kar, so ek beveel graag 'n SUV of 'n 4X4 aan, maar ons kon dit stadig doen met karre. Dit is 'n ideale plek waar jy net kan ontspan, voete in die lug, goeie geselskap en weer jouself kan wees. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Theo, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie! Ons is baie bly julle moeder se 80ste verjaarsdag verrassing was 'n groot sukses gewees. Tot weer sien! Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas

Dave N
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Pragtige natuurskoon! Ons het ons verblyf by Rebellie sommer baie geniet! Al ons verwagtinge is oortref. Wynand is die perfekte gasheer en het alles gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Dave, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens, groete Wynand Rebellie Gaste Plaas.

Ria M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Heerlike kuier saam met vriende. Stil en ontspannend. Pragtige plaas. Alhoewel dit slegs 14 km van Clarens af is, is die grondpad 'n uitdaging. Dit is heerlik stil op die plaas en die wild was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, Ria, asook die besoek op ons plaas. Baie bly julle het die tyd hier geniet. Groete, Wynand, Rebellie Gasteplaas

Riaan V
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Rustige wegbreek. Heerlik ontspan. Natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eloise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly, dankie. Asemrowende natuurskoon. Ons geniet dit elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Eloise, baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Tot weer siens, groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.

Siko M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The place is in a nice area, far away from all the noise but close enough to everything in case you want to explore Clarens. The house itself is nice, clean, and pretty much has everything you need. The owner is super friendly and provides great suggestions, especially for first-timers like us. We really enjoyed our stay and we can book the same place again should we visit Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Good morning Siko, thank you very much for the positive feedback - much appreciated!. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Till next time Best regards Wynand Rebellie Guest Farm.

Carlos M
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

A beautiful place to stay - clean, close to everything. What a surprise when we arrived - a beautiful lodge with everything available with regards to self-catering. Beds were comfortable with fluffy pillows. Beautiful views with animals roaming the property. Property is quite a drive from the main road but worth it as animals roam the road. Can become quite slippery after rain but nothing that a normal car can't handle. We would definitely recommend this property to anyone looking for quiet and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Thank you very much Carlos, for the visit and the positive feedback. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Always welcome back. Regards, Wynand Rebellie Guest Farm.

Fanus Roux R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Heerlik gerus. Dit is baie stil en eenkant met wild wat om die eenheid rondloop. Baie lekker en mooi stapplek. Baie mooi uitsig in alle rigtings met meer as genoeg geleentheid vir pragtige berg- en diere foto's. Dit is ook baie skoon en puik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Baie dankie Fanus, waardeer. Baie bly julle het dit hier by ons terdeë geniet. Tot weers siens. Groete. Wynand Rebellie Gaste Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb07f60dbc94ddefdab4a224a8d5ce52d941cf329a7e021ac385b6f01b45e31e7eb37b02b957688065dd30ce54caef0f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 7) 43 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang