Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebokkop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Rebokkop
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolandi S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Sielsrus naweek. Pragtige natuurskoon en 'n heerlike, gemaklike, kuierhuis!

Ons het 'n heerlike naweek gehad! Rebokkop is vir sielsrus. Die afstap na die rivier toe is so bietjie steil, maar ons kan almal doen met 'n paar ekstra tree elke nou en dan. Janine was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal vir seker weer Rebokkop besoek.

Fanie Le Roux L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie Le Roux L

Dit was baie rustige tyd in die natuur ens ons het lekker visgevang ook.

Dit was 'n baie lekker paar dae saam met vriende en familie langs die Vaal rivier in die Vredefort-koepel. Die huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Fanie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Verwagting is oortref, was onverbeterlik. Dankie.

Het baie lekker gebly. Was veral beïndruk met hoe goed die plek toegerus is. Was baie privaat en rustig.

Rebokkop se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Groete, Janine

Rebokkop
Lizette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Fantasties, die naweek was te kort, ons sal weer moet kom!

Wat 'n ervaring, dankie baie vir die gasvryheid en moeite met ons verblyf.

Rebokkop se terugvoer

Baie dankie Lizette, julle is enige tyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Janine

Rebokkop
Zanett V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanett V

Lekker ontspannend.

Ek kon my honde saamvat en hulle het dit baie geniet. Dis 'n mooi plek wat goed ingerig is, ook lekker vir visvang.

Irda D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irda D

Heerlik!

Huis is goed ingerig en kuierarea is baie gesellig. Mooi uitsig oor die rivier. Area is stil en perfek vir 'n lekker wegbreek.

Mitch W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W

Rustige natuurskoon in die middel van groen.

Die baie netjiese huis is baie goed toegerus met alles behalwe 'n skottelgoedwasser. Maar daar kan reëlings getref word vir 'n baie oulike bediende wat inkom soos verkies. Die pizza-oondjie was tops. Die manne was nogal hartseer oor die "pool"-tafel se fluweelblad wat geskeur en losserig was, maar dit behoort 'n vinnige regmaak te wees vir toekomstige besoekers. Ongelukkig is hierdie mooie plek se paaie net geskik vir 4 x 4 voertuie of bakkies na hewige reën. Ten spyte van 'n rowwe begin, het almal die "kuier op die plaas" baie geniet. Die pad verby Ocram Safaris is die beste een (het met dit uitgery). Die plekkie is 'n juweel naby die oewers van die Vaalriver. Dankie vir julle gasvryheid en Sophie was net 'n plesier wat vlytig gehelp het om bietjie orde te skep in die oggend.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johannes N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes N

Pragtige familie kuier.

Pragtige familie huis. Volledig toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike diens. Sal weer gaan.

Jacobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Rus vir jou siel.

Het lekker gebly, rustig en stil huis baie goed toegerus, in reënseisoen beveel gaste aan om Parys pad te gebruik.

Rebokkop se terugvoer

Hi Kobus, dankie vir jou resensie en aanbeveling. Ek is bly julle het dit geniet en hoop julle kom gou weer. Groete, Janine

Rebokkop
Chefaye D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chefaye D

It was the most amazing experience. We had a beautiful view of the river.

Go to the shops and get everything beforehand. As the dirt road up to the place is not kind. The pit stop would be Parys. But overall, we loved it and will definitely book again.

Tienie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie K

Die samestelling van die huis laat toe vir lekker kuier.

Reis aanduiding is baie swak. Dis moeilik om daar te kom. Inligting op stuk by Rebokkop strate beter as Internet inligting.

Leandre A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre A

'n Wonderlike kuier.

Ons het so lekker gekuier. Die kombuis is baie goed toegerus, die kamers is ruim en pragtig. Die kaggel en boma was 'n treffer en die speelkamers was 'n gunsteling by die jongklomp. Ons sal beslis weer kuier.

Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Netjiese huis.

Daar is regtig alles in die huis, jy moet net handoeke vat. Baie skoon en netjies.

Deidre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Lekker rus.

Lekker naby aan ons huis vir 'n vinnige wegbreek. Die huis en kombuis is ingerig met alles waaraan jy kan dink. Onthou net 'n seep en 'n handdoek. Heerlik gerus en die huis is lekker met genoeg badkamers. Ons sal beslis vinnig weer gaan.

Rebokkop se terugvoer

Hi Deidre, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Janine

Rebokkop
Corlia C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia C

Ongelooflik!

Ons was baie beïndruk. Daar is alles wat jy nodig het. Die uitsig is beeldskoon. Alles is skoon en netjies.

Rebokkop se terugvoer

Dankie vir die resensie, ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete Janine

Rebokkop
Marlize F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize F

Heerlik!

Dit was 'n heerlike naweek. Ek hoop om terug te gaan soontoe.

Rebokkop se terugvoer

Dankie Marlize, ek is bly julle het die naweek geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Janine

Rebokkop
Mathene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathene S

Heerlike naweek en pragtige plek.

Dit is wonderlik stil, definitief groot genoeg, baie netjies en alles is daar wat benodig word. Dit was baie lekker om hier te kuier sal enige tyd weer kom.

Rebokkop se terugvoer

Dankie Mathene, ek is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Rebokkop
Franscois C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C

Rustig in die hart van natuur.

Plek se ligging is perfek vir wegbreek van die stadse jaag. Alles is mooi en jy kan regtig rus en tyd saam die familie spandeer.

Rebokkop se terugvoer

Dankie Francois, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Rebokkop
Francois B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Lieflike plek, skoon en netjies, mooi natuurskoon en waarde vir geld.

Ideaal vir kinders.

Rebokkop se terugvoer

Goeie dag, dankie vir die resensie, ek is bly dat julle het dit geniet, Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Janine

Rebokkop
Dominique M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M

Pragtige plek net 'n lang grondpad om te volg, maar waarlik geld werd!

Dit is 'n pragtige plek gewees uitstekende diens. Die grondpad was wel net vrek lank maar die eindpunt was die moeite werd. Ons het 'n karprobleem langs die pad opgetel en die eienaar was verskriklik vriendelik en hulpvaardig in die situasie.

Rebokkop se terugvoer

Dankie Dominique, ons hoop julle kom kuier weer by ons.

Groete
Janine

Rebokkop
Leandra F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra F

Rebokkop - rusnaweek

Ons het lekker gerus by Rebokkop. Huis is gemaklik uitgerig, en pragtig uitsig oor die rivier. Beveel aan vir 4x4 voertuie.

Liana V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Dit is 'n pragtige plek. Ons was nou daar waar dit baie gereën het. Die pad was 'n challenge deur al die modderwater.

Die speelkamer was 'n wenner en natuurlik die kaggel ook, want dit was maar koud. Pragtige plek. Netjiese kamers. Daar was geen WiFi nie. Dit sal 'n pluspunt wees. Een uit die 6 van ons het sein gehad.

Dayyaan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dayyaan M

Great place.

The place is great, however the load shedding caused the water to stop working, so maybe just an inverter. Specifically for the water.

Rosemarie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie G

Awesome! Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Janine is 'n kosbare gasvrou, sy het ons met soveel tegemoetgekom - baie dankie vir jou! Die plek is mooi en netjies, skoon en alles wat jy dalk vergeet het is daar. Ons het heerlik pizza gebak en vleis gebraai - geriewe is goed ingerig.

Rebokkop se terugvoer

Goeie môre Rosemarie,

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Janine.

Rebokkop
Yolanda A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A

Uitstekende wegbreekplek.

Top 10 plek om te gaan rus saam vriende/familie. Daar is visvanggeriewe wat vreeslik skoon is, speelkamp om kinders besig te hou, groot grasperk vir kinders om te speel. Skoon met alles in die kombuis wat 'n vrou nodig kan kry. Dit is rerig 'n awesome plek om te gaan rus en weg te wees van als af.

Danie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Stilte wat jou na vrede vat.

Die mooiste, rustigeste ervaring - mooi omgewing, absolute stilte. Ontsettende goeie diens met die mooiste blyplek.

Zella N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zella N

Heerlike verblyf gewees en rustige omgewing.

Ideaal vir ons gewees wat van die besige stadslewe wou wegbreek. Omring deur die natuur en vreedsame rustige stilte.

Jd D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd D

Baie lekker!

Die plekkie bevat omtrent alles wat jy sal benodig, sal definitief weer wil gaan en 'n paar stokke vat!

Inge M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M

Rustige visvangnaweek by die Vaal.

'n Groep vriende was lus vir 'n bietjie wegkom uit die stad, stilte en visvang. Ons wou by 'n huisie naby die Vaalrivier bly sodat ons kon gesellig saam braai saam met die kinders. Rebokkop was alles wat ons gesoek het. Stil, rustig, netjies en die vis het gebyt. Janine was uitstekend. Ons sal graag weer terug gaan.

Dawn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn S

Very functional house, beautiful, relaxing setting.

We only spent 2 nights at Rebokkop and were sorry we had not booked another night. We loved the pizzaoven. The only thing missing was a mirror in the bedroom and perhaps in mid summer a splash pool would be lovely. But we had a lovely weekend there.

Chrisna V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna V

Pragtige en stil plek - heerlike wegkom uit die stad!

Baie stil en rustige naweek weg uit die stad! Sal beslis weer gaan.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c43dac34e6fb567e7e50944468539a0c3f3e73fc03b2a517887d0550bbb7a8564e8357fcba160ae17d67bc2948ae7c96033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 12) 32 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang