Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebokkop

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Yolandi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sielsrus naweek. Pragtige natuurskoon en 'n heerlike, gemaklike, kuierhuis! Ons het 'n heerlike naweek gehad! Rebokkop is vir sielsrus. Die afstap na die rivier toe is so bietjie steil, maar ons kan almal doen met 'n paar ekstra tree elke nou en dan. Janine was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal vir seker weer Rebokkop besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie Le Roux L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was baie rustige tyd in die natuur ens ons het lekker visgevang ook. Dit was 'n baie lekker paar dae saam met vriende en familie langs die Vaal rivier in die Vredefort-koepel. Die huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Verwagting is oortref, was onverbeterlik. Dankie. Het baie lekker gebly. Was veral beïndruk met hoe goed die plek toegerus is. Was baie privaat en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Rebokkop
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete, Janine

Lizette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties, die naweek was te kort, ons sal weer moet kom! Wat 'n ervaring, dankie baie vir die gasvryheid en moeite met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Rebokkop
Baie dankie Lizette, julle is enige tyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Janine

Zanett V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker ontspannend. Ek kon my honde saamvat en hulle het dit baie geniet. Dis 'n mooi plek wat goed ingerig is, ook lekker vir visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irda D
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Heerlik! Huis is goed ingerig en kuierarea is baie gesellig. Mooi uitsig oor die rivier. Area is stil en perfek vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Rustige natuurskoon in die middel van groen. Die baie netjiese huis is baie goed toegerus met alles behalwe 'n skottelgoedwasser. Maar daar kan reëlings getref word vir 'n baie oulike bediende wat inkom soos verkies. Die pizza-oondjie was tops. Die manne was nogal hartseer oor die "pool"-tafel se fluweelblad wat geskeur en losserig was, maar dit behoort 'n vinnige regmaak te wees vir toekomstige besoekers. Ongelukkig is hierdie mooie plek se paaie net geskik vir 4 x 4 voertuie of bakkies na hewige reën. Ten spyte van 'n rowwe begin, het almal die "kuier op die plaas" baie geniet. Die pad verby Ocram Safaris is die beste een (het met dit uitgery). Die plekkie is 'n juweel naby die oewers van die Vaalriver. Dankie vir julle gasvryheid en Sophie was net 'n plesier wat vlytig gehelp het om bietjie orde te skep in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes N
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Pragtige familie kuier. Pragtige familie huis. Volledig toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike diens. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rus vir jou siel. Het lekker gebly, rustig en stil huis baie goed toegerus, in reënseisoen beveel gaste aan om Parys pad te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Rebokkop
Hi Kobus, dankie vir jou resensie en aanbeveling. Ek is bly julle het dit geniet en hoop julle kom gou weer. Groete, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c43dac34e6fb567e7e50944468539a0c3f3e73fc03b2a517887d0550bbb7a8564e8357fcba160ae17d67bc2948ae7c96033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 12) 32 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang