Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebunie Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings.

Rebunie het 3 eenhede in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware.

Elke eenheid het 'n beskutte patio met 'n braai-area. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. Rebunie Selfsorg is naby die dorp se winkels, kitsbanke, koffiewinkels en die poskantoor.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maria M C D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en na 'n rukkie gevra of alles in orde is. Ons het baie lekker gebly by Rebunie. Lek...
Sien meer
Sep 2024
Nina J
5.0
Gasvryheid op sy beste. Pragtige gaste-eenheid met alles wat mens nodig het weg van die huis af.
Sep 2024
Festha E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Het baie lekker gebly.
Sep 2024
Carina D
Saam met vriende
5.0
Die beste. Fantastiese netjiese, skoon, goed ingerigte verblyf. Sal vir seker weer daar bespreek.
Sep 2024
Ilze W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker gewees. Ons sal Rebunie self-catering definitief weer gebruik asook aan ons vriende voorstel, die elektriese kombers was 'n...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 517

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rebunie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang