Recato Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline S - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
Susan M - Aug 2024
Algehele gradering
Ideale oorslaap op 'n lang pad.
Karien B - Jul 2024
Algehele gradering
Puik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Was aangenaam om julle te ontmoet.
Baie dankie vir julle goeie resensie.
Shandre S - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Was aangenaam om jul te akkommodeer. Dankie vir jul goeie resensie.
Elbe W - Jun 2024
Algehele gradering
Recato is die enigste gastehuis vir my in Bloemfontein.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Voorreg om jul te akkommodeer.
Baie dankie.
Anneke M - Mei 2024
Algehele gradering
Luuks, skoon, netjies, voorsien aan al ons behoeftes en meer.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie, ek waardeer.
Carl K - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Word ten sterkste aanbeveel.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou 5 ster resensie. Ek verwelkom jou graag terug.
Vriendelike groete
Retha
Venter T - Apr 2024
Algehele gradering
Eersteklas Afrikaanse gasvryheid en verblyf!
Recato Gastehuis se terugvoer
Verwelkom julle graag terug. Baie dankie vir julle goeie resensie.
Anneme M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Mooi, skoon en naby aan als. Sal weer daar gaan bly.
Recato Gastehuis se terugvoer
Pragtige gesin - verwelkom jul graag terug. Baie dankie.
Hannes R - Mrt 2024
Algehele gradering
10 uit 10.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie!
Peet V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer kom.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Tot weersiens.
Ria D - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Verwelkom jul graag terug.
Christiaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Dis 'n kom weer plekkie.
Recato Gastehuis se terugvoer
So ruim in al jul behoeftes voorsien. Jammer dat jul nie van dit gebruik gemaak het nie.
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese, asemrowende gastehuis!
Recato Gastehuis se terugvoer
Liewe Ronel
Die vers kom by my op
“Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie.“
Romeine 14
Dit is ‘n voorreg om God se liefde te ervaar - in die wat jy ontmoet.
Hoe dan anders, wil mens nie vir hul hemel op aarde gee nie
Dankie vir jul kosbare resensie
Nico K - Des 2023
Algehele gradering
Alles was perfek baie lekker gebly.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie … dit is verblydend om sulke goeie terugvoering per stem boodskap en resensie te ontvang. Dit was aangenaam om jou te ontmoet. Waardeer.
Alta F - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties! Het ons verwagtinge oortref.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, Alta Fourie.
Lisl W - Des 2023
Algehele gradering
Gem of a guesthouse.
Recato Gastehuis se terugvoer
Thank you so much.
Ria H - Des 2023
Algehele gradering
Dit was super kwadraat! Jy sal 'n idioot wees om verder te soek.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou goeie resensie.
Philip D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Recato Gastehuis se terugvoer
Philip, baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd spesiaal om “ou” gaste terug te verwelkom.
Ina B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig, netjies en skoon.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie resensie.
Wens jul kon langer bly, jul passie is aansteeklik. My mooiste wense vir jul.
Eben G - Jun 2023
Algehele gradering
Uniek en aan te bevele.
Recato Gastehuis se terugvoer
Was aangenaam om jul te ontmoet. Dankie vir jul pragtige boodskap. Dit is wonderlik om ‘n geskiedenis te bou vir Recato, met gaste soos jul. Tot weersiens
Marisa R - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis!
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marisa. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Sien uit na ons weersiens.
Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Recato Gastehuis se terugvoer
Chris & Annatjie
Baie dankie waardeer jul goeie resensie. Verwelkom julle graag terug.
Debbie D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die bederfies in die kamer was heerlik!
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie
Jul vriendelikheid en dankbaarheid is vir my sielskos
Lea S - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute juweel in Bloemfontein.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Waardeer julle goeie resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Candice V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful, relaxing stay.
Recato Gastehuis se terugvoer
Candice, ek waardeer jou vyfster gradering. Verwelkom julle graag terug.
Hennie B - Jan 2023
Algehele gradering
HIerdie kamers is baie luuks, en vol bederfies.
Recato Gastehuis se terugvoer
Jul het ‘n soet geur nagelaat. Dit is wonderlik om “sielskos” gaste te ontmoet.
Grant L - Jan 2023
Algehele gradering
Luuks, netjies, ruim, privaat, uistekend toegerus. Bo-verwagting.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankbaarheid is so deel van “die” met ‘n goeie hart. Dit laat my hart oorloop. Ek wil meer en meer van julle sien. Dankie vir jou goeie resensie.
Jean P - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend. My grootste verwagtinge oortref.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Jean
Ek is waardeer jul resensie.
Antoinette M - Nov 2022
Algehele gradering
Sal by geen ander gastehuis in Bloemfontein bespreek nie.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was aangenaam om jul te ontmoet. Sien uit na ons weersiens.
Pieter V - Nov 2022
Algehele gradering
Genotvol, kan sterk aanbeveel.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Piet. Ek waardeer julle goeie resensie.
Thys O - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut puik en all verwagtinge oorskry!
Recato Gastehuis se terugvoer
Ek versamel my skatte, met mense soos jul.
Baie dankie vir jul dankbaarheid en goeie resensie.
Carin N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Pragtig. Skoon.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Carin.
Dit is altyd spesiaal om ou gaste terug te verwelkom.
Hendrik S - Sep 2022
Algehele gradering
Waarlik 'n vyfster werd.
Recato Gastehuis se terugvoer
SPREUKE 11:25. Dit was ook tot Seën vir my om jul te bederf
Waardeer jul goeie resensie opreg
Bianca L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en ontspannend, ek sal enige dag die plekkie aanbeveel.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om jul te ontmoet. Sien uit na ons weersiens.
Phillip H - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Phillip. Jul doen my siel goed.
John S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Recato Gastehuis se terugvoer
My opregte waardering vir jul resensie.
Dit was aangenaam om jul te ontmoet.
Muller B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie profesioneel, en baie lekker.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou opregte waardering.
Chandre D - Apr 2022
Algehele gradering
Recato Gastehuis se kamers is van uitstaande gehalte. Ons het ons tydjie baie geniet.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n aangename ontmoeting, baie dankie vir jul goeie resensie.
Johan N - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Etienne E - Mrt 2022
Algehele gradering
One of the best places to stay over.
Recato Gastehuis se terugvoer
Wat ‘n aangename ervaring om mense soos jul te ontmoet
Baie dankie
Braam L - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic, the best of the best!
Recato Gastehuis se terugvoer
Om te “gee” is kos vir my siel
Jul goeie resensie word opreg waardeer
Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik diens en wonderlike gasvryheid by Gastehuis.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul 5 ster resensie
Louis D - Feb 2022
Algehele gradering
Uistaande diens en gasvry.
Recato Gastehuis se terugvoer
Jul het my net so geseën in woord en daad. Baie dankie vir jul goeie resensie.
Marike P - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en vriendelik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marike.
Die geselskap was wedersyds.
Jacobus M - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis!
Willemien W - Jan 2022
Algehele gradering
I was welcomed by the owner herself, which was very professional.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dit was so aangenaam om jou te ontmoet, Willemien. Ek sien uit na ons weersiens.
Maureen V - Jan 2022
Algehele gradering
Ek gee julle 5 uit 5 sterre.
Martiens J - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n top gastehuis, verwelkomende atmosfeer!
Gerhard V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Margie C - Aug 2022
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Ilze B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Errin E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Carin N - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Richard B - Nov 2021
Algehele gradering
Grootste bederf
Recato Gastehuis se terugvoer
Niks so kosbar, soos ‘n briefie “op die outydse manier” (met jul vertrek)
Dit lê my na aan die hart.
Baie dankie, vir jul mooi resensie.
Op jul beurt seën jul ook vir my
Anna-marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anna-Marie,
Kom gerus weer.
Annie S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Recato Gastehuis se terugvoer
Net die beste vir my gaste. Baie dankie, jul resensie is sielskos.
Ulrich F - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende blyplek. Ons was baie beïndruk met alles.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie resensie.
Ek is bly ek het jul verwagtinge oortref.
Tot weersiens .
Kevin R - Jul 2021
Algehele gradering
The facilities at Recato Gastehuis were really out of this world and well beyond our expectations.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
My hart loop oor. Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ek sien uit tot weersiens.
Jan M - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis, wonderlike gasvryheid!
Recato Gastehuis se terugvoer
Jan, die lewe word saamgevat in groot en mooi herinneringe, jul was verseker deel daarvan.
Jul belangstelling en opgewondenheid oor ons geskiedenis was so aansteeklik.
Ek sien uit na 'n spoedige weersiens.
Baie dankie vir jul goeie resensie.
Michael M - Mrt 2021
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Rianne M - Jan 2021
Algehele gradering
Retha se gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel.
David H - Jan 2021
Algehele gradering
Ek het op kort kennisgewing bespreek en is verwelkom deur 5 ster diens en 5 ster akkommodasie.
Louise D - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Tiaan R - Jan 2021
Algehele gradering
Beste verblyf in Bloemfontein.
Megan B - Nov 2020
Algehele gradering
A wonderful stay.
Tersia V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese skoon en Covid-vriendelike akkommodasie.
Recato Gastehuis se terugvoer
Om diensbaar te wees is belangrik, want so vind ek kos vir my siel.
Baie dankie vir jul mooi terugvoering.
Ben M - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het by Recato in Bloemfontein oornag na 'n paar weke in die Oos Kaap onderweg na Gauteng.
Lees meerNaomi D - Sep 2020
Algehele gradering
Verrassend, pragtig!
Patrick E - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable, a great night
Recato Gastehuis se terugvoer
Thank you Patrick.
I am grateful and I appreciate your feedback.
Nellie L - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, uitstekende diens en ideale ligging. 10 uit 10 vir Retha en haar span.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie resensie.
Riaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend plus ekstra verrassings.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie resensie .
Anina N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, goeie diens en pragtige plek!
Recato Gastehuis se terugvoer
Niel & Anina , baie dankie vir jul goeie resensie.
Hoop om jul gou weer te sien
Magriet Z - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Recato Gastehuis se terugvoer
Magriet, ek is bly ek het julle verwagtinge oortref. Baie dankie vir jul goeie resensie
Sien uit om jul weer te akkommodeer
Linda B - Jan 2020
Algehele gradering
Onoortreflike verblyf in Bloemfontein.
Recato Gastehuis se terugvoer
Linda, dit is die "mooiste kompliment" in 2 sinne saamgevat.
Die ontmoeting het 'n blywende indruk gelaat, veral as ek ook SY LIG in julle oe ervaar
Daar is nie 'n groter SEEN as om te kan gee nie.
Sien uit om jul weer te akkommodeer.
Ricky L - Nov 2020
Algehele gradering
Stay was pleasant.
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Sura W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies! Uitstekende diens.
Recato Gastehuis se terugvoer
Sura, jou woorde le my na aan die hart ... baie dankie
Marzaan W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gasvry, baie moeite ingesit in kamers asook hul gasvryheid.
Hanna S - Sep 2019
Algehele gradering
Uit die wêreld se 7-ster-akkommodasie.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Beste Hanna,
Wat 'n plesier was dit nie. Ek word oorspoel met 'n warboel van emosies, julle dankbaarheid en komplimente word opreg waardeer.
Jackie L - Jul 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Recato Gastehuis se terugvoer
"Home is where the heart is"
So bly dat julle mooi herinneringe in "die tuiste" kon vind.
Hoop om jul weer te akkommodeer.
Dries S - Jul 2019
Algehele gradering
Ek kon nie glo dat daar so 'n hoë standaard kan wees nie.
Recato Gastehuis se terugvoer
Wat 'n Plesier om gaste soos julle te akkommodeer!
Baie dankie
Rene D - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jul dankbaarheid en vriendelikheid. Sien jul graag weer.
Yolande H - Mrt 2019
Algehele gradering
Retha doen spesiale bederf en gee van haarself.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
My gaste, my geesgenote.
Ancois S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim, met mooi dekor.
Recato Gastehuis se terugvoer
Ancois, ek is bly jul kon die warmte van gasvryheid in Bloem, as jul tuisdorp, weer ervaar.
Dankie
Cecil W - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende aandag en kwaliteit.
Recato Gastehuis se terugvoer
Cecil, woorde kan nie beskryf wat jou terugvoering beteken nie.
Baie dankie.
Johan P - Jan 2019
Algehele gradering
Was absoluut stunning.
Recato Gastehuis se terugvoer
Nadia, en so saai ons sy hemelse skatte met liefde op aarde.
Bly jul huweliksherdenking was spesiaal.
Pierre R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Danie M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjiese kamers met moderne geriewe.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jul 10 uit 10 resensie.
Jul tweede besoek in 'n kwessie van 3 maande.Altyd lekker om bekendes terug te verwelkom.
Pierre Z - Jul 2019
Algehele gradering
Bogemiddelde eenhede.
Conna R - Okt 2018
Algehele gradering
Professioneel. Gasvry. Baie rustig.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Conna - was 'n aangename ontmoeting, hoop om jul gou weer te sien.
Fc L - Okt 2018
Algehele gradering
Vyfster geriewe met vyfster diens.
Jome E - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, sal definitief weer hier kom bly.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n voorreg en groot plesier. Baie dankie
Sonia H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend op alle vlakke. Vir seker die beste gastehuis waarin ek gebly het in 'n lang tyd.
Recato Gastehuis se terugvoer
Sonia, dit is dierbaar van jou. Ek waardeer jou goeie resensie.
Cindy B - Aug 2018
Algehele gradering
Value for money.
Recato Gastehuis se terugvoer
Cindy, wat 'n warm gevoel in my hart. Dankie vir julle goeie resensie.
Nicholas M - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut uitsonderlik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Wilna, dankie vir julle mooi resensie.
Charlene B - Aug 2018
Algehele gradering
Verfrissend, vriendelik, veilig, privaat met 'n heerlike oggend bederf! Vakansie gevoel wat sakereis verblydend anders maak.
Recato Gastehuis se terugvoer
Skop uit daai skoene Charlene, jy verdien om gepamperlang te word.
Dankie vir jou goeie resensie.
Marie-louise M - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol, rustig, baie skoon en die diens was voortreflik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering, was aangenaam om julle te ontmoet
Marianka B - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Recato Gastehuis se terugvoer
Marianka so bly julle het gerus, baie dankie vir die goeie resensie dierbaar van julle!
Johan K - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Wwonderlik om sulke mooi terugvoering te ontvang.
Gail B - Jul 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld. Pragtige en netjiese kamers. Geniet ook al die eetgoedjies wat Retha altyd vir ons het.
Recato Gastehuis se terugvoer
My gaste is KOSBARE SKATTE.
Dankie,
Gail
Connie J - Jun 2018
Algehele gradering
Van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het!
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en gradering. Ons waardeer dit opreg.
Hilda V - Apr 2018
Algehele gradering
Puik, gasvry, meer waarde as waarvoor betaal.
Recato Gastehuis se terugvoer
Die lewe is 'n wonderlike plek met gaste soos julle.
Magriet K - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was een van die beste gastehuise nog waarin ons al gebly het.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Magriet, dit was 'n lang pad vir julle , maar die die wag moeite werd.
Waardeer
Chantel B - Apr 2018
Algehele gradering
110% vir oornagverblyf, beste nog!
Recato Gastehuis se terugvoer
Aag te dierbaar bewoord, baie dankie Chantel. Was 'n groot plesier.
Coba U - Apr 2018
Algehele gradering
Wow! Ongelooflik!
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Coba,
Was aangenaam om jou te ontmoet.
Dankie vir die goeie resensie. Lekker om 'n geskiedenis vir Recato te bou met 'n gas soos jy.
Koos O - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n uiters aangename ervaring met verrassende detail in 'n baie mooi, netjiese, skoon en moderne eenheid.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Koos.
Nadene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stylvol, vriendelike en gemaklike oornag kuier.
Recato Gastehuis se terugvoer
Nadene, baie dankie
Wat 'n wonderlike gevoel en voorwaar kos vir my siel met die mooi woorde.
Louise H - Feb 2018
Algehele gradering
Topgehaltediens en akkommodasie.
Karlien F - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Bertus N - Jan 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
David K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi kamers, skoon en luuks.
Recato Gastehuis se terugvoer
Al my gaste kry dieselfde diens en ekstra bederfies om hul spesiaal te laat voel.
Sommiges aanvaar en ander waardeer.
Michael J - Jan 2018
Algehele gradering
Very neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en skoon.
Sal beslis weer daarheen gaan en dit aanbeveel. Die gasvrou was baie vriendelik en laat jou welkom voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise H - Des 2017
Algehele gradering
5-ster-akkommodasie.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Louise, vir al jou komplimente. Ek waardeer dit.
Heleen-mari V - Des 2017
Algehele gradering
Top gastehuis met die mees huislikste gevoel ooit. (Home away from home).
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Henning V - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Recato Gastehuis se terugvoer
Beste Henning,
Baie dankie vir jul goeie terugvoering, ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Leendert C - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ek is dankbaar dat ek sulke wonderlike mense kan ontmoet.
Nadia B - Nov 2017
Algehele gradering
Die beste gastehuis waar ek al ooit oornag het.
Recato Gastehuis se terugvoer
My hart bons in my keel. baie dankie.
Marie A - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marie, waardeer dit opreg.
Sunette J - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring! Die beste!
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Sunette, ons waardeer dit opreg.
Joanie B - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik en lekker bederf!
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Joanie. Alles wat mooi is vir jou.
Gail B - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Gail, ek waardeer jul terugvoering.
Alicia M - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Alicia, ons waardeer die terugvoer.
Roleen V - Sep 2017
Algehele gradering
Stil, pragtige en smaakvolle akkommodasie. Wonderlike gasvrou.
Recato Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Roleen, waardeer.
Sindie E - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Sindie.
Wynand D - Sep 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld. Absolute juweel.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Wynand.
Annelie V - Sep 2017
Algehele gradering
5-ster-verblyf met uiters smaakvolle, netjiese kamers met besonderse gasvrou.
Lees meerRecato Gastehuis se terugvoer
Dankie Annelie.
Herman C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Nicolien T - Aug 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Nici.
Elmarie T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese wooneenheid.Die lekker bederfies elke dag maak dit ekstra spesiaal. Ons sal beslis weer daar bly. Dankie.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Elmarie.
Zelda M - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Zelda.
Luzelle D - Jul 2017
Algehele gradering
Warm hospitaliteit, met wonderlike private atmosfeer en puik diens.
Recato Gastehuis se terugvoer
Luzelle,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, dankie vir jul pragtige resensie. Hoop om jul weer te sien.
Ben V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was puik.
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Ben.
Nerine G - Mei 2017
Algehele gradering
Recato sien ons definitief weer!
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Nerine.
Jeanette D - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Jeanette.
Anneen O - Mei 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik, gasvryheid en kwaliteit van alles!
Recato Gastehuis se terugvoer
Dankie Anneen.
Willem B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elias Motsoaledi-straat 93, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang