Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Recato Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie stil en rustige plek. Dankie, ons sien julle beslis weer. Ek sal Recato aanbeveel vir enige iemand. Pragtige plek en baie vriendelike mensies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Tops! Uitstekend! Schoon, netjies, veilig. Retha is 'n wonderlike gasvrou, 5 ster. Dit was nog een van die beste gashuise waarin ek tuisgegaan het. Retha is 'n wonderlike gasvrou. Ek het laat die aand gearriveer by die gasthuis, sy het my vriendelik verwelkom en bederf met heerlike melktert en vars koffie! Die plek is netjies, skoon, lugverkoeling, yskas gevul met lekkernye, vars melk en sap. Groot verskeidenheid tee's en koffies. Eetgerei netjies in silofaansakkies verpak. Badkamer ruim met lekkerste lyfprodukte en mediese houer. Sal dit hoogs aanbeveel en vir seker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjies, veilig, duursaam en ruim. Lekker ruim met alles wat mens nodig het plus meer. Luukse en gerieflike woonstel en baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Perfekte blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie vir jul 5 ster resensie.

Surett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies en goed ingerig. Baie netjies en goed ingerig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie vir jul 5 ster resensie.

Jacqueline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Puik gastehuis, netjies en skoon. Het 2 keer oorgeslaap daar en beide kere bederf met die lekkerste koffie en eetgoed voor slaaptyd. Al die ekstras met bederf in die koelkas en incheck saans of alles in orde is. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Baie dankie vir jul 5 ster resensie.

Susan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideale oorslaap op 'n lang pad. Netjies, mooi, warm bed. Niks uit plek. Bederf met 'n heerlike koffie en nagereg. Voldoende rigtingwysers en inligting oor nabygeleë eetplekke en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik. Wat 'n ongelooflike netjiese, skoon, puik verblyf met ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Recato Gastehuis
Was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle goeie resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 93, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f7232fb41c6995c314a05cce2aa6500365426cbe350323759d5fa27fa3ba3b5d622ec39d5d2c00ec593ffb448b8d2157f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 93 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.098819 26.148657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang