Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Bishop

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Red Bishop
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
John S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Wonderlik!

Baie skoon en gemaklik. Vriendelike eienaar.

Tamaryn G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn G

Relaxing stay.

I really enjoyed the stay, it was really relaxing. Everything that I could need was available. The beach and shops are a short walk away.

Chris B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Red Bishop is baie goeie waarde vir geld, dit bied alles wat jy nodig het.

Baie gerieflike akkommodasie met goeie ligging.

Marisa V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Lekker kuierplek.

Ons het werklik 'n baie aangename verblyf gehad. Die ruim vertrekke en mooi dekor het alles daartoe bygedra, en die stoep was 'n baie lekker kuierplek. Dit is ook baie sentraal geleë en die dammetjie en baie voëls was 'n lekker uitkyk van die stoep af. Als was net lekker.

Reone K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reone K

Awesome apartment.

Lovely, spacious apartment. The communication before and during our stay was outstanding. Centrally located with easy access to restaurants and beaches.

Karlien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien C

Topklas verblyf. Netjies, modern en baie gesellig.

Netjiese en moderne geriewe sonder om geselligheid in te boet. Ek sal beslis weer in die Red Bishop tuisgaan.

Coenie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie M

Goeie diens en goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Sal hulle weer gebruik.

Kayleen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleen P

Stunning.

The accommodation was just perfect. A home away from home.

Danie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Bekostigbare verblyf.

Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Natascha H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H

A definite recommend.

Fantastic place, peaceful and quiet.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Kirisha J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirisha J

Amazing.

The place is so beautiful, with a very modern design and plenty of space. It's neat and tidy as well. If you're looking for a peaceful and relaxing place, then Red Bishop is the perfect choice.

Pieter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Dit was baie aangenaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Die mense is gasvry en baie behulpsaam. Dit is baie rustig en die mense van die Dorp is vriendelik. Die strande is so rustig en skoon. Die Dorp self is baie netjies. Die paaie en strate is in so 'n goeie toestand. Nie wat ons in die Vrystaat gewoond is nie. Dankie weereens vir 'n lekker wegbreek.

Chantal L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Our stay was excellent.

The photos and the place were exactly the same, the place was excellent and we enjoyed our stay. Will book again in the future.

Beronicia A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beronicia A

Ons het dit baie geniet.

Lekker rustig en veilig, die eienaars het baie moeite ingesit in die plek, dis oulik!

Celine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine S

Everything in the accommodation was comfortable.

The atmosphere was amazing and I would like to come back soon.

Donavon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavon G

Absolutely wonderful and relaxing.

Will definitely recommend it, the owners are accommodating, friendly and engaging.

Marianne H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H

Gasvryheid uit die boeke uit.

Lekker rustige kuier.

Arista P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista P

Netjies, gemaklik en rustig.

Ons het 'n aangename, rustige plek om te ontspan.

Bernie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K

Baie mooi en modern.

Pragtige dekor, baie netjies en sentraal geleë. Baie lekker gebly. Parkering 'n groot probleem, as 'n persoon 'n groot voertuig of bakkie ry, pas dit net nie in die klein parkerings nie.

Sandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Lekker en rustig.

Netjies, alles wat nodig is,.

Wynne P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynne P

Comfortable and convenient.

The Red Bishop had everything we needed for our stay in Langebaan. The view was not great, with an "old building" to look at. The weather did not permit us to enjoy a braai, but the cottage was cosy and comfortable.

Mari V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V

Bekostigbaar, gesellig, netjies en skoon met alles wat jy nodig het.

Alles en meer wat jy nodig het vir 'n paar dae se wegkom by die huis. Die Red Bishop kan ek regtig vir enigeen aanbeveel. Ons sal definitief weer kom kuier.

Melissa S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Red Bishop was an excellent place and ticked all the boxes.

Beautiful place and the special care Juanita and Marc took with the attention to detail was greatly appreciated. The serenity of the location made for an amazingly peaceful and enjoyable weekend for my husband and me. We will definitely recommend it and will be back for sure. A little piece of Heaven on earth best describes Red Bishop Accommodation in Langebaan. Thank you to our two hosts Juanita and Marc for a memorable stay. We will be back!

Lizelle K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Baie mooi gebou en mal oor uitleg van plekkie. Het 'n filter-koffiemasjien en gasstoof wat heerlik is. Netjies, maar nie té netjies dat jy bang is kinders gaan iets breek. Winkels binne stapafstand.

Lekker gebly. Baie sentraal.

Karen A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Ons was naby als.

Gawe mense. Baie netjies. Sal plek aanbeveel. Sal in die toekoms weer gebruik van Red Bishop.

Ben N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N

Uitsonderlike gehalte.

Baie aangename verblyf. Netheid van uitstaande gehalte. Gasvryheid baie profesioneel.

Abigale T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigale T

Elke sent werd.

Uitsig was baie mooi. Kinders het die buite natuur geniet. Huis binne was awesome entertainment was awesome. Dankie baie.

Rob F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F

Lovely stay in Red Bishop 4, at a very nice place.

Very clean. Full kitchen. TV includes free Netflix. Nice and helpful lady Juanita. They have chosen the right name for the place as there were a lot of those cute little Red Bishop birds to be seen at the back of the house in that small "wetland" area over there. Nice details: the "Red Bishop - 4" nameplate picturing the bird in color (yes, red) on the wall next to the entrance's sliding door and the bird pictured on the coffee mugs. They are going to sell the place though. Is anybody interested? It's worth it.

Ilse P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Rustig.

Die gastehuis of eenheid was netjies en privaat. Ons het ons baie die rustigheid en ook die voëls in die agterplaas baie geniet. Die een ding wat gepla het, is die gaste bo ons wat goed rondgeskuif het. Maar wat die plek betref. Ons kom defnitief weer.

Bradwill H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradwill H

Absolutely beautiful

Will definitely be back.Have been to many guesthouses/self catering,Red Bishop most probably the best.

Tania C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania C

Slegte ligging.

Die ligging is nie goed nie. Die buite-area is te klein en glad nie privaat nie. Die langtermyn-huurder is baie onbedagsaam. Ons was daar vir 'n wegbreekkansie, maar is al 7 uur in die oggend met geraas en harde gesprekke buite ons kamervenster wakker gemaak.

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa199a29a920c5a4d5fc6da517ca9228e735ae775841cf3bcf925f9cd0c207603696075130133065179d4480a6f58d2ab295f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 19 Robben Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.08467 18.03788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang