Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Bishop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
John S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Wonderlik! Baie skoon en gemaklik. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaryn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing stay. I really enjoyed the stay, it was really relaxing. Everything that I could need was available. The beach and shops are a short walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Red Bishop is baie goeie waarde vir geld, dit bied alles wat jy nodig het. Baie gerieflike akkommodasie met goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker kuierplek. Ons het werklik 'n baie aangename verblyf gehad. Die ruim vertrekke en mooi dekor het alles daartoe bygedra, en die stoep was 'n baie lekker kuierplek. Dit is ook baie sentraal geleë en die dammetjie en baie voëls was 'n lekker uitkyk van die stoep af. Als was net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reone K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Awesome apartment. Lovely, spacious apartment. The communication before and during our stay was outstanding. Centrally located with easy access to restaurants and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Topklas verblyf. Netjies, modern en baie gesellig. Netjiese en moderne geriewe sonder om geselligheid in te boet. Ek sal beslis weer in die Red Bishop tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie diens en goeie waarde vir geld. Ons het dit baie geniet. Sal hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stunning. The accommodation was just perfect. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Bekostigbare verblyf. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha H
Lang verblyf
4.6
Jul 2024

A definite recommend. Fantastic place, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa199a29a920c5a4d5fc6da517ca9228e735ae775841cf3bcf925f9cd0c207603696075130133065179d4480a6f58d2ab295f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 19 Robben Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.08467 18.03788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang