Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Bishop

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Bishop is in Langebaan, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, watersport en branderplankry, en ikoniese besienswaardighede wat Kraalbaai, Mykonos Casino en Sunnypark Pretpark Langebaan insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 4 aparte woonstelle wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die woonstelle wat aangebied word, sluit die Red Bishop 1, 2, 3 en 4 in. Alle slaapkamers is toegerus met gemaklike beddens, en al die slaapkamers het en suite-badkamers. Die woonstelle bestaan uit volledig toegeruste kombuise en lieflike ruim leefareas. Alle woonstelle het hul eie privaat ingange.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en elke woonstel het sy eie braai-area. Die eiendom is veilig met gemotoriseerde hek en veiligheidsheining.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in. Red Bishop grens aan en kyk uit oor 'n lieflike klein vleilandgebied wat wemel van verskeie voëlspesies.

Red Bishop is 8 minute se stap na die strand en stapafstand van baie winkels, restaurante en goeie koffiewinkels af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Red Bishop
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Bishop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa199a29a920c5a4d5fc6da517ca9228e735ae775841cf3bcf925f9cd0c207603696075130133065179d4480a6f58d2ab295f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 19 Robben Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.08467 18.03788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang