Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Coral 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons verblyf was uitstekend. Ons was tot bo op Tafelberg met die kabelkar. Magdie is die ideale gasvrou. Ons verblyf het seepglad verloop. Die see, winkels en eetplekke is binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerwin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantastic. Fantastic stay with family will indeed come again. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Kerwin, So glad to hear that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you back soon.

Gunther B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Gunter Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom Groete Magdie

Madeleine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Al ons verwagtinge is oortref. Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Wow, dit was 'n awesome naweek. Die verblyf was baie nice. Dit was bo ons verwagting. Dit is gesellig en huislik. Gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Madeleine Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien. Groete Magdie

Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Red Coral 2 was alles waarvoor ek gehoop het. Sal dit aanbeveel vir enige een. Dit was 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Monique Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groete Magdie

Shaida H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

The house was very clean. Beds were so soft. We really enjoyed the stay ️. It was very lovely. The silence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Shaida I'm so glad to hear that you guys enjoyed your stay. We hope to see you again soon! Kind regards Magdie

Lavona M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. Rested well. And enjoyed the privacy. Was very enjoyable. Host and husband were extremely friendly and very helpful. The apartment was very clean, and we had everything that we needed. Will definitely go back. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Lavona, Thank you so much for your kind words. We look forward to welcoming you again to Red Coral in the near future. Kind regards, Magdie

Marsha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies. Baie gerieflike veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer by Red Coral 2 te verwelkom!

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

'n Baie lekker verblyf in 'n baie goed toegeruste woonstel. Magdie het ons by ons aankoms ontmoet en ons baie welkom laat voel; sy het ook moeite gedoen om te verseker dat ons verblyf gemaklik was. Veilige parkering vir ons voertuig was ook deurentyd beskikbaar. Beslis aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Johan Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom by Red Coral 2. Groete Magdie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-straat 17, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd31687c9397acd2b319578c70b7b65689c1fee177246eaa02805658a3d124d5ec3db14c4d53ac2b8575201141f2149f73a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Norman Street Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123193330633 18.833016326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang