Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Coral 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Red Coral 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Barbara K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Ons verblyf was uitstekend. Ons was tot bo op Tafelberg met die kabelkar.

Magdie is die ideale gasvrou. Ons verblyf het seepglad verloop. Die see, winkels en eetplekke is binne loopafstand.

Kerwin R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerwin R

Fantastic.

Fantastic stay with family will indeed come again. Great place.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Kerwin,

So glad to hear that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you back soon.

Red Coral 2
Gunther B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther B

Uitstekend.

Baie lekker gebly, baie netjies!

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Gunter
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom
Groete
Magdie

Red Coral 2
Madeleine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Al ons verwagtinge is oortref. Die eienaar het ons hartlik verwelkom.

Wow, dit was 'n awesome naweek. Die verblyf was baie nice. Dit was bo ons verwagting. Dit is gesellig en huislik. Gasvrye ontvangs.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Madeleine

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete

Magdie

Red Coral 2
Monique G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Red Coral 2 was alles waarvoor ek gehoop het. Sal dit aanbeveel vir enige een.

Dit was 'n wonderlike plek.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Monique

Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groete

Magdie

Red Coral 2
Shaida H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaida H

The house was very clean. Beds were so soft. We really enjoyed the stay ️.

It was very lovely. The silence.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Shaida

I'm so glad to hear that you guys enjoyed your stay. We hope to see you again soon!
Kind regards
Magdie

Red Coral 2
Lavona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona M

Enjoyable. Rested well. And enjoyed the privacy.

Was very enjoyable. Host and husband were extremely friendly and very helpful. The apartment was very clean, and we had everything that we needed. Will definitely go back. Thank you very much.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Lavona,

Thank you so much for your kind words. We look forward to welcoming you again to Red Coral in the near future.

Kind regards,
Magdie

Red Coral 2
Marsha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha M

Baie lekker die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies.

Baie gerieflike veilige verblyf.

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer by Red Coral 2 te verwelkom!

Red Coral 2
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

'n Baie lekker verblyf in 'n baie goed toegeruste woonstel.

Magdie het ons by ons aankoms ontmoet en ons baie welkom laat voel; sy het ook moeite gedoen om te verseker dat ons verblyf gemaklik was. Veilige parkering vir ons voertuig was ook deurentyd beskikbaar. Beslis aan te beveel!

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom by Red Coral 2.
Groete

Magdie

Red Coral 2
Jen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jen V

Fantastic.

Beautiful! Felt like home away from home!

Red Coral 2 se terugvoer

Thank you so much for the feedback, Jen. We look forward to hosting you again soon! Kind regards, Magdie.

Red Coral 2
Annelise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise C

Wonderful stay.

Our stay was comfortable and we had everything that was needed. Such a short walk to the beach was a bonus.

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Annelise,

I am so happy to hear that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you again in the near future.

Kind regards,

Magdie

Red Coral 2
Dané D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané D

Ons het vreeslik lekker gebly, dankie. Skoon en netjies.

Baie lekker. Sal aanbeveel.

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer by Red Coral te verwelkom. Groete, Magdie.

Red Coral 2
Loren C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loren C

Fantasties.

Een van die beste. Sal enigetyd weer gaan en my vriende aanbeveel om daar te gaan bly.

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie, Loren. Ons sien uit om julle sommer gou weer by Red Coral te verwelkom.

Red Coral 2
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-straat 17, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd31687c9397acd2b319578c70b7b65689c1fee177246eaa02805658a3d124d5ec3db14c4d53ac2b8575201141f2149f73a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Norman Street Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123193330633 18.833016326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang