Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Door Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Red Door Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rafeek I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafeek I

Rustig in 'n pragtige en netjiese kothuis. Die eienaars is vriendlik en gasvry.

Vir seker lekker gebly by Red Door en sal enige tyd weer daar wil bly as die geleentheid hom voor doen.

Curvent International P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curvent International P

Aangenaam.

Luuks en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

David S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

A very comfortable stay.

Great value with everything you need.

Red Door Cottage se terugvoer

Thank you David for this review it was great having you as guests. Q

Red Door Cottage
Roche D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche D

Gerieflike en warm kothuis.

Uitstekende wegbreek. Mal oor die gevoel en dekor. Sal hoog aanbeveel. Gerieflike ligging vir Tuinroete.

Sune B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Baie mooi, huislike plekkie. Perfek vir 'n romantiese wegbreek of net om die alledaagse gejaag te ontsnap.

Ons het vir 'n vinnige wittebrood gegaan en ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die plek was baie mooi, met 'n pragtige uitsig. Perfek ontwerp vir 'n romantiese wegbreek. Die plekkie is ook naby aan alles geleë so jy hoef glad nie vêr te ry om Wilderness te gaan bekyk. Die eienaars is die lieflikste mense wat jy ooit sal ontmoet. Die wêreld het beslis meer mense soos hulle nodig. Ek sal hulle beslis vir enige iemand voorstel.

Red Door Cottage se terugvoer

Thank you Sune, for this lovely review. We are thrilled you enjoyed your stay and we are very happy that your time with us created special memories for your both. We look forward to your return visit. All the best. Quinton

Red Door Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 596, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6a58e5830570694720833c041054b9c79ed5fbc6648b66cf826c15914e8cc70136dd7803f731bcfc3fe206545ae52a20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 596 First Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.996637523633 22.619851319014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang