Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Door Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 596, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Door Cottage bied gerieflike selfsorg in 'n kothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in die pragtige kusstreek van Wildernis en is ideaal vir gaste wat die welbekende Tuinroete wil verken.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, insluitend strandhanddoeke.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale 2-sitplek-eetkamertafel. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis is verbonde aan die hoofhuis, maar het aangewese parkeerplek asook sy eie ingang. Dit is stapafstand van die strand af en omring deur bekende stap- en voëlkykroetes.

Die toegangsoprit is smal en steil en is nie geskik vir groot sleepwaens, bote of karavane nie.

Daar is troeteldiere op die perseel, 'n baie vriendelike hond en 'n kat en dit is heel moontlik dat hulle jou sal besoek tydens jou verblyf. Hierdie eiendom gebruik sonkrag sodat ontwrigtings tydens beurtkrag tot 'n minimum beperk word met Wi-Fi altyd beskikbaar

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rafeek I
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in 'n pragtige en netjiese kothuis. Die eienaars is vriendlik en gasvry. Vir seker lekker gebly by Red Door en sal enige tyd weer daar wil bly ...
Sien meer
Des 2023
Curvent International P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Luuks en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2023
David S
Saam met lewensmaat
5.0
A very comfortable stay. Great value with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Sune B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, huislike plekkie. Perfek vir 'n romantiese wegbreek of net om die alledaagse gejaag te ontsnap. Ons het vir 'n vinnige wittebrood gegaan en...
Sien meer
Mei 2023
Roche D
Saam met vriende
4.8
Gerieflike en warm kothuis. Uitstekende wegbreek. Mal oor die gevoel en dekor. Sal hoog aanbeveel. Gerieflike ligging vir Tuinroete.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eerste Laan 596, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Door Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 596, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6a58e5830570694720833c041054b9c79ed5fbc6648b66cf826c15914e8cc70136dd7803f731bcfc3fe206545ae52a20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 596 First Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.996637523633 22.619851319014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang