Middeldeur Campsite
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Straadt Boerdery R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Red Fin Campsite bied rustige verblyf in die natuur in die Koue Bokkeveld, Ceres.
Die groot kampeerplek bied slaapplek aan 20 gaste en het staanplekke vir karavane en tente onder die bome. Gaste het toegang tot 'n braai- en kombuisarea, met 'n wasbak en 'n houtvuurgeiser. Die kampeerterrein het ook 'n privaat ablusieblok met 2 storte en aparte toilette.
Verder het gaste toegang tot die rivier en waterval (indien Red Fin-kothuis bespreek word). Middeldeur Campsite word deur die Cederberg Sandsteenberge omring en bied geleenthede vir voetslaan, bergfietsry, sterrekyk en voëlkyk.
Kamer-opset
Ligging
- De Straadt Boerdery R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Straadt Boerdery R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang