Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Gate Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Aldon M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Marvelous. Was a very nice weekend at Red Gate Cottage. Would love to visit Red Gate Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie netjies en stil, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Pragtig rustig en waarde vir geld. Do not understand the meaning of STAYED LICKS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het so lekker gebly dat ons nie weer huis toe wou gaan nie. Oe, wow! Sulke vriendelike verwelkoming en diens moet beslis bekroon word. Dink "Red Gate Cottage" moet op KykNet se Bravo-program geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Dis 'n groot vreugde om gaste soos julle by die Red Gate te verwelkom! Dankie vir al die positiewe energie wat julle saamgebring het. Ons is trots op ons eenheid en dankbaar vir elke kompliment van tevrede gaste.

Jasmine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties, privaat. Ons is met vriendelikheid gegroet. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel. Dit is privaat en het 'n baie pragtige tuin. Daar is ook baie doendinge rondom wat gedoen kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het 'n aangename verblyfevaring by Red Gate Cottage gehad. Netjies, skoon en veilig. Baie privaat met geen 'stadsgeraas' nie. Ideaal vir as jy eerder stilte soek en "me-time" nodig het. Ook naby aan winkels en hospitale. Ek beveel Red Gate Cottage aan as jy veilige, skoon en sentraalgeleë verblyf in George, WK, benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel W
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Fantasties. Is baie sentraal geleë en baie rustige omgewing. Baie lekker en rustig gebly. Sal weer van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Dit was net lekker om vir jou by ons eenheid te verwelkom, Kallie. Kom kuier gou weer.

Reduwaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

It was nice to stay there. Very nice and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Oorskrei verwagtings. Van al die plekke waar ek al gebly het, is Red Gate Cottage een van die enkeles wat meer bied as wat hulle advertensie belowe. Dit is ruim, rustig, uiters netjies en daarby uitstekende waarde vir geld. Spesiale vermelding vir die eienaar wat my voortdurend van inligting voorsien het sonder om enigsins my privaatheid binne te dring. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit doen ons goed om sulke kommentaar te ontvang. Ons is baie bly dat julle verblyf in die Red Gate verkwikkend en genotvol was. Kom kuier gerus weer.

Ronelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Dit is aangename eienaars en die ligging is goed geleë. Ons is hartlik ontvang en die eienaars het elke dag seker gemaak ons is gemaklik en alles nog reg. Hulle het ons ook vroegtydig laat weet van die "loadshedding" sodat ons nie ongerief mag ondervind nie. Ek sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anli
Red Gate Cottage
Ons sien daarna uit om julle weer by The Red Gate te ontvang, Ronelle! Dankie vir die perfekte kondisie waarin julle ons eenheid agter gelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc3d8c7bdb6fa2c59f465eb214bf45825ea0c0061443f5e380909a59e47ead035dea1fd3a555a4d81a14561ca2ebc0665d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 93 Palgrave Street Dormehlsdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.969010510752 22.445952017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang