Red Mountain House
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre toiletware, 'n yskassie, en ondervloerse verhitting in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Red Mountain House minimaal deur Clarens se waterkrisis geraak sal word en dat die verblyf watertenks het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is langs die selfsorgwoonstel. Dit kan saam as 'n eenheid of apart bespreek word en bied 'n ekstra slaapkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Red Mountain House minimaal deur Clarens se waterkrisis geraak sal word en dat die verblyf watertenks het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 gaste teen 'n ekstra koste. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Red Mountain House minimaal deur Clarens se waterkrisis geraak sal word en dat die verblyf watertenks het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market Square 325, , 9707, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang