Red Mountain House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Liezl D - Sep 2024
Algehele gradering
Gesellig en warm.
Liezl D - Aug 2024
Algehele gradering
Great accommodation.
Jaco F - Jun 2024
Algehele gradering
Sal red mountain enige tyd aanbeveel.
Bianca G - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en in die hart van Clarens.
Ronel O - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Germien S - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlike bly en kuier in Clarens!
Denise G - Jan 2024
Algehele gradering
We absolutely loved our stay.
Lees meerHendrik L - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Conrad V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies.
Hanru B - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus en baie goed geleë.
Joey P - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon netjies en baie gerieflike tuiste.
Kenneth S - Aug 2024
Algehele gradering
Julle gradering is 100% in die kol!
Rieta V - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Abrie M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en heerlik gebly.
Wikus L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Skoon en goeie diens.
Hanru B - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Morne M - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect. Will definitely continue staying here.
Drikus K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Babur Y - Apr 2023
Algehele gradering
Central location.
Chantelle K - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Willie En Elna B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en ons het lekker gebly.
Albertus L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Prof Costa G - Mrt 2023
Algehele gradering
The room was beautifully decorated and cosy. Unfortunately, there was no hot water for the bath or shower for the duration of my stay. I had to have a cold shower.
Veronica E - Des 2022
Algehele gradering
Baie spasie, netjies en skoon.
Maeike H - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Clint G - Okt 2022
Algehele gradering
Good.
Deline J - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, warm en ontspanne. Sal weer gaan.
Jakobus Nicolaas M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goed. Net parkering-probleem.
Sharon V - Mei 2022
Algehele gradering
No problems.
Andrea K - Apr 2022
Algehele gradering
I wish it was longer!
Lees meerWillem Jacobus J - Des 2022
Algehele gradering
Altyd 'n lekker belewenis.
Lees meerPieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie in die hart van Clarens.
Mariska D - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
Adriaan O - Mei 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, plekkie was mooi skoon en goed toegerus.
Ben V - Des 2022
Algehele gradering
Was nie te sleg.
Annelien B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, Violet by ontvangs is baie professioneel maar baie dierbaar!
Amanda W - Jan 2022
Algehele gradering
First two days perfect, but third day absolutely horrid!
Anthony W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfectly situated, park and walk to all in town amenities.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Elmarie E - Apr 2022
Algehele gradering
Sentrale ligging. Kamer was skoon en netjies.
Johan E - Jul 2022
Algehele gradering
It is close to the square where all the activities takes place but it needs a serious refurbishment.
Lees meerGuanita F - Des 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë maar o wee.
Lees meerAnnatjie M - Okt 2021
Algehele gradering
Ek sal Red Mountain House enige tyd aanbeveel. Goeie diens, sentraal geleë, vriendelike personeel en altyd baie behulpsaam.
Red Mountain House se terugvoer
Thank you very much Mrs. Malan for still choosing Red Mountain House even after the misunderstanding. We would definitely love to host you again in the future and make your stay even more enjoyable.
Warm Regards
Red Mountain House Team
Ian K - Sep 2021
Algehele gradering
See stars.
Mariaan S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik naby alles.
Doortjie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
James C - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent.
Gina V - Mei 2021
Algehele gradering
Delightful.
Thea S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilige parkering, perfek binne stapafstand van alles in die middel van Clarens.
Gareth K - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect location on the square, great value!
Willem Jacobus J - Des 2021
Algehele gradering
'n Plek waar jy jou siel kan vind en ontspan in die hartjie van nie net Clarens nie maar Suid-Afrika.
Gerhard H - Jul 2021
Algehele gradering
Ervaar en geniet die beste van Clarens en koue winterweer.
Greg R - Jun 2021
Algehele gradering
Great place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek om te bly.
Reg in die hartjie van die dorp. Ondervloerse verhitting was 'n groot bonus met die kaggel, hemelbed en badkamerverwarmer sowel as die afslagbewys by die restaurant onder die kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Celeste V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker sentraal, loop afstand van alles, die kaggel in die kamer was 'n heerlike kuier.
Wicus V - Jan 2021
Algehele gradering
Violet is 'n ster!
Linda B - Okt 2021
Algehele gradering
Sentrale ligging.
Lees meerMike K - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely place. Violet was very helpful and friendly.
Fred B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jaco V - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties en baie skoon. Violet wat onvangs doen is 'n aanwins en baie vriendelik, sy was regte baie behulpsaam.
Paul H - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Veronika F - Aug 2021
Algehele gradering
Ideale ligging en so-so vir die res.
Lees meerMalinda S - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, aangename verblyf. Geen elektriese komberse of verwarmers anders as 'n kaggel met minimale vuurmaakhout nie.
Ilene V - Des 2020
Algehele gradering
Rustigheid.
Mandy K - Nov 2020
Algehele gradering
It was wonderful.
Susan R - Okt 2020
Algehele gradering
Alles was net uitstekend, diens netheid en ligging.
Celize E - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie skoon en gerieflik geleë naby alles in die dorp.
Chene S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, ligging is perfek indien jy nie wil bestuur nie.
Wessel C - Jan 2020
Algehele gradering
Satisfied.
Gerrit V - Des 2020
Algehele gradering
Een van die beste verblyfopsies in Clarens.
Christa B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon, baie goed geleë.
Liana W - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful!
Rita F - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal, redelike ruim kamer en vriendelike diens.
Annesu H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Ewald V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike blyplek.
Colleen C - Jun 2019
Algehele gradering
Great location, spacious and clean unit, but can provide more wood for the cold.
Lees meerWilmar G - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Red Mountain House se terugvoer
Thank you for your review of our establishment. We hope to welcome you back again soon.
Kind regards
Lola
Andre N - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Ansurie J - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte plek met alles wat jy benodig.
Zalita K - Apr 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet en sal weer gaan.
Lindy D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Cornus V - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek met ongelooflike mense!
Cobus K - Des 2018
Algehele gradering
Beste ligging.
Marcel B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Corrie P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en uitstekende verblyf.
Welda T - Nov 2018
Algehele gradering
Altyd lekker hier. Ons kom altyd terug.
Red Mountain House se terugvoer
Thank you for your review of our establishment. We hope to welcome you back again soon.
Kind regards
Lola
Marius M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie stylvolle, goed deurdagte , higiëiniese en uitmuntent geleë oornag-fasiliteite.
Stephanus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Johan V - Jun 2018
Algehele gradering
Sleg.
Lees meerZelda D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie luuks en sorg vir alles.
Marlene T - Nov 2017
Algehele gradering
Die perfekte verblyf in Clarens.
Ilse V - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Red Mountain House se terugvoer
Dear Ilse,
Thank you for the review and your positive feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us.
And would love to host you again in future.
Kind Regards
Violet
Albert V - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie plek om uit te span vir 2 tot 3 dae.
Red Mountain House se terugvoer
Thank you for taking the time to review Red Mountain House, Albert.
We look forward to seeing you again for your next relaxing break.
Kind regards,
Sarah,
Red Mountain House
Leon K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie sentraal en skoon.
Johan P - Nov 2017
Algehele gradering
Duur, kamer donker en te warm.
Sarie N - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Michelle D - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Jessica K - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderfully located right in the middle of everything! Room was very warm and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik geleë, reg in die middel van als! Kamer was baie warm en knus.
Baie ontspanne naweek, het al die kunstige winkeltjies en interessante items te koop geniet. Heerlike kos by die restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilma H - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en midde in die dorp. Jy kan stap om te gaan eet in die aand.
Lees meerGert N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, Sekerlik een van die beste liggings vir verblyf in die beeldskone Clarens.
Oredus M - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik sentraal met al die geriewe wat nodig is.
Ernest V - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens. Gerieflike kamers.
Marianne E - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik, geen probleem.
Christo S - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Charl S - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike en effektiewe ontvangs. Sentraal geleë met mooi uitsig oor berge en gerieflike kamers.
Johann S - Des 2016
Algehele gradering
Moeilik om te vind. Naambord te klein, andersins aangenaam.
Wessel S - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal en naby alles.
Sune S - Jun 2016
Algehele gradering
Raserig.
Debbie H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Marike V - Aug 2015
Algehele gradering
Lieflike, sentrale verblyf!
Rob M - Jan 2015
Algehele gradering
Want to feel like a King without paying the small fortune?
Lees meerPaul M - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderful.
Elsebie C - Jun 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties.
Riaan N - Aug 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en skoon en lekker warm verblyf in die hartjie van die winter
Hendrik S - Sep 2015
Algehele gradering
Genotvol.
Linda C - Sep 2014
Algehele gradering
Oornagverblyf op reis na vakansiebestemming.
Erika M - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek, wonderlike verblyf en die beste gasvryheid!
Mathilda B - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige plek, pragtige uitsig!
Gregory K - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Liezl K - Mei 2014
Algehele gradering
Ontspann! Sal terugkeer na die asemrowende dorpie.
Elzabe G - Jan 2014
Algehele gradering
'n Voortreflike verblyf wat ek ten sterkste sal aanbeveel.
Lees meerHeather C - Sep 2014
Algehele gradering
Very central comfortable accommodation
Rudi B - Aug 2014
Algehele gradering
Top Customer Service
Silvia N - Jul 2014
Algehele gradering
'n Lekker en warm bederf.
Maulene G - Jun 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Billy R - Jun 2014
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik!
Marc M - Jan 2014
Algehele gradering
Pleasant stay and good staff but ...
Stefanie B - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Gerhard G - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Hannes M - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker ervaring!
Jaco V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies! Die kaggel skep 'n aangename atmosfeer!
Gerhard G - Aug 2014
Algehele gradering
Sentraal geleë en gerieflik.
Benjamin V - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
George R - Des 2013
Algehele gradering
Hope to be back!
Lees meerMadeleine G - Jul 2013
Algehele gradering
Die beste!
Barend D - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties en beveel dit aan.
Ronel Z - Mei 2013
Algehele gradering
Red Mountain House sal voortaan ons
Michelle F - Mei 2013
Algehele gradering
Amazing view
Len J - Feb 2013
Algehele gradering
What a find!
Chris O - Okt 2013
Algehele gradering
Ons sal terug wees!
Willem V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie sentrale en gerieflike verblyf.
Henno D - Des 2013
Algehele gradering
Puik!
Wiehahn D - Okt 2013
Algehele gradering
Oulike Plekkie
Liz F - Des 2013
Algehele gradering
Well.
Ed J - Aug 2013
Algehele gradering
Dit was veral lekker om so sentraal in die dorp te wees.
Linda S - Jul 2013
Algehele gradering
No complaints
Gerrit J - Feb 2013
Algehele gradering
Nice guesthouse, good location
Nico J - Jul 2013
Algehele gradering
Baie mooi kamer.
Kat A - Des 2012
Algehele gradering
Great value for money
Hazel J - Nov 2012
Algehele gradering
Great place, cheery welcome, well positioned
Peet G - Apr 2012
Algehele gradering
Ideally situated, you'll never have to drive!
Heleen J - Mrt 2011
Algehele gradering
Very pleasant stay with magnificent view
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market Square 325, , 9707, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang