Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Olive Guest House & Studio

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Oase. Luuks. Lieflik. Hierdie is 'n wonderlike plek om te bly - die tuin is 'n oase na 'n lang oggend se rondloop of rondrits. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om te help en te akkommodeer - dit voel asof 'n mens by 'n goeie vriendin bly. Sy het boonop vir ons die heerlikste brood gebak as geskenk - baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met 'n wonderlike gasvrou en perfekte ligging. Ons het vreeslik 'lekke geslaap' by die akkommodasie en was verwelkom met 'n heerlike tuisgebakte brood. Die plek is alles wat ons nodig gehad het as 4 vriendinne wat net lekker wou ontspan. Dis baie goed geleë naby restaurante en aktiwiteite en ons het altyd veilig gevoel. Die lugversorging was ook baie verwelkom op die koue aande. Ons sal vir seker die akkommodasie en haar oulike woef aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful warm home from home. Outstanding, warm welcome, excellent host, home from home, beautiful guest house, artistic stunning home, lovely gardens. We were given a hot steaming homemade loaf of bread when we arrived, with butter, jam and cheese. What a surprise treat. Comfortable, clean, "homely" accommodation, well-stocked self-catering facilities, with lots of "extras". Everywhere you look are beautiful works of art and lovely antiques, mixed with modern coordinating pieces. We will be back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons hele naweek was nog soveel beter as wat ons ooit voor kon hoop! Ons kan net met die heel grootste lof praat oor Red Olive Guest House & Studio! Van die staanspoor af het die gasvrou ons met ope arms en met 'n oop hart ontvang. Sy het konstant seker gemaak dat ons aan niks tekort skiet nie. Alles daar is so mooi, dit voel asof jy by 'n kunsgalery tuisgaan. Die feit dat die gastehuis soveel privaatheid bied, was vir ons ook 'n reuse pluspunt. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Jy is 'n gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great family getaway. We had a wonderful stay at Red Olive Guest House & Studio. The host was a fantastic and welcomed us with a delicious home-baked bread. The accommodation was spacious and perfect for our family of 5. The kids had access to the pool and had a wonderful time. The location was perfect, just a quick drive to the main street where there is a variety of shopping and restaurants. The host was extremely accommodating and gave us great suggestions on where to eat and what to experience. Parys is a fantastic getaway and we look forward to returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikela V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great! We had such a wonderful weekend away at Red Olive Guest House & Studio. The host was the loveliest, giving us great restaurant suggestions, and she baked us the most amazing loaf of bread. The location was very peaceful and quiet, and the guest house was clean and comfortable. The cherry on top was the cutest little dog to spend time with you as you relax by the pool. We will definitely be back and recommend to anyone wanting a lovely stay in Parys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, gemaklik, skoon, wonderlik! Onvergeetlik. Fantasties lekker. Gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, clean, beautiful. We had a great stay. We had everything we needed and were very comfortable. The garden and accommodation are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corneli Q
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Absoluut onvergeetlik! Ons het heerlik by Anne-Marie en Red Olive Gastehuis gekuier! Sy het above and beyond gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Ek beveel 100% verblyf by haar aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.h. C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gekuier in 'n pragtige, kunstig gedekoreerde plek, van die smaakvol ingerigte tweeslaapkamer huis, tot die tuin vol kunswerke uit die hand van die gasvrou. Die swembad was skitterskoon en die toesluitparkering veilig. Ekstras soos die varsgebakte brood met ons aankoms, instandhouding van elektrisiteit deur sonpanele en die vriendelike kontak met die gasheer en gasvrou het bygedra tot 'n aangename wegbreek. Ons sesjarige kleindogter was net so welkom en het dit baie geniet. Ons beveel Red Olive met groot vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 8, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1bb6a56588908e55a7045db462a0afb47aa7346231ef8c6a393c6a31d874cf8f4bc865125e236d63c8c2cef95e08db64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 8 Boom Sreet Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9064496 27.4443381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang