Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Roof Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Nooi M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en mal oor die Steffie hond. My hele dag company gehou en was baie gehoorsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fine. My stay was 100% in terms of staying for business. I do suggest making the parking space bigger and adding a smoking area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Waarde vir geld, "homely". Baie lekker. Skoon, veilig, baie gasvry. Daar is klein details waaraan aandag gegee word, wat dadelik raakgesien kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Goeiemore, baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons gaste is spesiaal vir ons en probeer altyd ons beste. Groete Elize

Anne-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Puik. Baie lekker, veilig en goeie ontvangs gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Boetie C
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Wonderlik. Baie lekker. Baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tiani D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2024

Netjiese blyplek, goeie ontbyt! Blyplek was netjies, ontbyt was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Guillaume K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gemaklike verblyf met 'n lekker ontbyt. Gemaklik en skoon, en die sport op die DSTV-kanaal was 'n bonus. Hulle het ons versoek vir 'n vroeë ontbyt op Sondagoggend met 'n glimlag gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Goeiemore, baie dankie, dit is altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig en tevrede te kan hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Angie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Wonderlike plekkie. Wonderlike plekkie. Vriendlike eienaars en Lorianne, jy is die beste. Kos is baie lekker. Hulle het solar so jy voel nie load shedding nie, wonderlik. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal verseker die boodskap aan Lorraine oordra. Hoop ons sien jul gou weer.

Jan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie netjies en gerieflik en die personeel is baie vriendelik. Sal julle weer besoek. Veilige parkering. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van die Red Roof Gastehuis gebruikmaak as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Dit was lekker om julle hier te kon gehad het. Sien uit omdat julle weer kom kuier.

Frikkie F
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Skoon, netjies en vriendelik. Personeel het aangepas met ons laat arrivering sowel as vroeë ontbyt vir ons vertrek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Red Roof Gastehuis
Goeiemore, baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jul te kon akkomodeer. Hoop ons sien jul gou weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZTQ5NDI2LTRjZmQtNDMyNC05ZjM1LWMzODg0NDk5NjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang