Red Sands Country Lodge
Beskrywing
Hierdie oopplan-chalets bied 'n uitsig oor die hele lodge en heuwels en is ideaal vir paartjies. Dit het koningingrootte-beddens, en suite-badkamers met storte en toilette en 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en 'n terras met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word in die bungalows en chalets toegelaat.
Let daarop dat gaste met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar.
Rook is verbode behalwe in die buite-areas.
Geen buitensporige geraasvlakke sal op die perseel geduld word nie. Gaste mag ongelukkig nie hul eie musiek vanaf voertuie op die perseel, in gastekamers, ens. speel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdak-bungalow het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Geriewe sluit 'n TV met DStv-gastehuispakket, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dit bied 'n uitsig oor die kampeerplek en op die heuwels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word in die bungalows en chalets toegelaat.
Let daarop dat gaste met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar.
Rook is verbode behalwe in die buite-areas.
Geen buitensporige geraasvlakke sal op die perseel geduld word nie. Gaste mag ongelukkig nie hul eie musiek vanaf voertuie op die perseel, in gastekamers, ens. speel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdak-oopplan-bungalows is gemaklik ingerig vir 3 en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbeddens. Elke bungalow het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, asook TV's met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die bungalows het 'n uitsig oor die kampeerterreine en op die heuwels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word in die bungalows en chalets toegelaat.
Let daarop dat gaste met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar.
Rook is verbode behalwe in die buite-areas.
Geen buitensporige geraasvlakke sal op die perseel geduld word nie. Gaste mag ongelukkig nie hul eie musiek vanaf voertuie op die perseel, in gastekamers, ens. speel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalets is gemaklik ingerig vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke chalet het 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en 'n terras met privaat braaigeriewe. Die chalets het 'n uitsig oor die hele lodge en op die heuwels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word in die bungalows en chalets toegelaat.
Let daarop dat gaste met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar.
Rook is verbode behalwe in die buite-areas.
Geen buitensporige geraasvlakke sal op die perseel geduld word nie. Gaste mag ongelukkig nie hul eie musiek vanaf voertuie op die perseel, in gastekamers, ens. speel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 81 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang