Red Sea Bed & Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Annietjie B - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier was uiters spesiaal danksy Montagu se vriendelike mense!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anton V - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend.
Jade A - Apr 2024
Algehele gradering
Very friendly and accommodating.
Terence J - Apr 2024
Algehele gradering
We had a very relaxing and perfect stay in Montagu.
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon rustige verblyf. Gasvrye en omgee eienaars. Ontbyt geskenkbewyse 'n bonus.
Stanley V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike belewenis in pragtige Montagu.
Devon D - Des 2023
Algehele gradering
Red Sea Bed & Breakfast is tops. Die akkommodasie was kwaliteit en besonders.
Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you, Devon, for the review. You're welcome.
Dwaine E - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike, rustige en lieflike atmosfeer.
Lees meerRed Sea Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Dwaine, dit was 'n plesier om so 'n vriendelike en gawe persoon te huisves. As 'n professionele persoon het jy die ruskans verdien na 'n harde jaar se werk. Jy is meer as welkom om weer te kom en ons sien daarna uit om jou 'n tweede keer te verwelkom.
Vriendelike Montagu groete.
Chevaan P - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Chevaan and partner, thank you for the good and positive comments. We're glad we could add value to your rock climbing expedition. We hope to see you and other rock climbers soon. Greetings, Ivan and Esme.
Colin H - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer
Hi Colin. You were our first guest after we opened at the beginning of September 2023.
Thank you for the review and we're glad we could add value to your travelling. Hope to see you again soon.
Greetings.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang