Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Sea Bed & Breakfast

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Sea Bed & Breakfast is in 'n stil woonbuurt in Montagu en bied pragtige uitsigte op die Langeberge en Bloupuntberge.

Verblyf word in 2 kamers wat elk 'n privaat ingang het, gebied. Daar is gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, klerekas, lessenaar, 2 stoele, 'n koffiestasie, 'n satelliet-TV met DStv Compact en buitesitplek in.

Let asb. op dat ontbyt nie in die eenhede of op die perseel bedien word nie, maar 'n koopbewys van R70 per persoon vir ontbyt is ingesluit by die tarief en gaste kan dit by 'n restaurant in die dorp gebruik.

Hierdie gastehuis is ideaal vir beide sake- en ontspanningsreisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annietjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was uiters spesiaal danksy Montagu se vriendelike mense! 'n Absolute moet oornag/kuier akkommodasie. Netheid, ligging, kommunikasie, natuurs...
Sien meer
Sep 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid was uitstekend. Vir 'n wegbreuk naweek wat ons gedoen het, is dit 'n uitstekende plek ligging. Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand.
Aug 2024
Jade A
Besigheidsreis
5.0
Very friendly and accommodating. The host is very friendly and accommodating. The whole process was made easy and stress free.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Terence J
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very relaxing and perfect stay in Montagu. Ivan and Esme were the perfect hosts. They made us feel like family and always made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon rustige verblyf. Gasvrye en omgee eienaars. Ontbyt geskenkbewyse 'n bonus. Ons het heerlik gebly. Dankie Ivan en Esme!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Sea Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e5a02e3f3e5aaded215c084f0315fa9de91e22525d22024283e64b4fed88c12fc74f2a656449eb5137cfd1d4b37ed86d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793823359874 20.126635188955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang