Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Square Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Red Square Home
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Annelise C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise C

Gemiddelde geriewe vir 'n eintlik hoë prys per persoon vir een nag.

Daar was geen tee of koffie met aankoms in die kamer nie? Daar was egter baie beperkte kanale op die TV en ek het nie toegang tot die WiFi gehad nie. Ontbyt was laat, so ek het later vertrek as wat ek beplan het.

Sonette B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonette B

Hoë tarief vir onder gemiddelde verblyf.

Die buite aansig van die huis lyk vaal en kleurloos teen die fotos wat geadverteer word. Die bestuurder probeer, maar daar is 'n gebrek aan leiding en kennis. Die eienaars moet vir 'n nag in die ateljee gaan slaap en die geriewe uit toets. Jy het die waaier nodig om 'n Februarie nag in Pretoria te oorleef, maar nêrens waar die muurproppe is kan die waaier naby genoeg aan die slaapdeel kom om 'n verskil te maak nie. Handdoeke en badkamermatjies het beter dae geken. Daar moet gevra word vir koffie al is daar 'n koffiestasie. Toiletware is slegs vloeibare seep by wasbak en stort. Die huis en parkeerarea is glad nie toeganklik vir bejaardes of iemand wat moeilik loop nie, trappe te hoog.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mathys D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mathys D

One night after sleepover after being discharged from hospital.

Faith received us very kindly. Room and bed were comfortable. Breakfast was pleasant. The people try hard but lack experience and guidance. Place is excellently located to be very successful. No air-conditioning and it was bloody hot - fan that was offered didn't turn itself back on after load shedding. Bedding (blanket on bed and pillowcases) is a bit old and worn. Lots of black ants in room, on bed and in bathroom. No alternative to load shedding. Parking area is very inconvenient and intercom as well as motorised gate did not work. No lighting during load shedding.

Lizette J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Was baie aangenaam.

Dit was 'n lekker, warm atmosfeer, vriendelike verwelkom gehad. Baie mooi en cosy kamer gewees. Ontbyt was baie lekker.

Red Square Home se terugvoer


Thank you for your stay and the precious time you take to write us a review
We are looking forward to welcoming you home in the nearest future

Red Square Home
Monique O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Lekker vriendelike mense, netjiese plekkie en beskostigbaar.

Werkers baie vriendelik en behulpsaam, netjiese plekkie.

Red Square Home se terugvoer

Dear Monique
Thank you so much for staying with us and for being nice, friendly, easy people.
We really enjoyed your stay, looking forward to welcome you back in the nearest future.
Best Regards
Agnes

Red Square Home
Samara V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samara V

Dit was wonderlik.

Dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang, harde dag.

Red Square Home se terugvoer

Dear Samara
Thank you so much for staying with us and we really appreciate the time you took to write us a review
We are looking forward to welcome you back home in the nearest future.
Best Regards
Agnes

Red Square Home
Sandra J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J

Rustig. Pragtige omgewing. Dit baie geniet.

Die ontvangs wat ons gekry het van Agnes en haar kollega was ongelooflik. As ons iets nodig gehad het ,het hulle dit dadelik gebring. Die volgende dag se ontbyt was uit die boeke. 5 ster, dankie.

Johann V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V

Baie lekker.

Agnes was 'n wonderlike gasvrou. Baie behulpsaam en vriendelik. En haar ontbyt was uit die boonste rakke.

Piet B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Heel aangenaam

Hulle kan die sisteem (interkom) by die hek vervang wat gebreek is. Dalk 'n naambord, want die nommers is misleidend.

Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Vriendelik ontvang en moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Kamer was netjies en aan die kant. Vloere stowwerig en lanklaas uitgevee. Goed geleë vir Kloof Hospitaal.

Cindy L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Excellent!

Agnes blessed us with the most enjoyable experience of our lives. Will recommend the guesthouse to all!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Agnes het ons geseën met die aangenaamste ervaring van ons lewens. Sal die gastehuis vir almal aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Red Square Home se terugvoer

Dear Cindy,
Thank you so much for taking your precious time to send us feedback on your stay with us. It was a pleasure to host and welcome you at Red Square Home. We are looking forward to welcome you back home in the nearest future.
Best and warm regards,
Agnes

Red Square Home
Pueya N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pueya N

Great.

It was nice staying there.

Red Square Home se terugvoer

Dear Pueya,
Thank you so much for taking your precious time to write us a review again thank you for staying with us.
We are looking forward to welcoming you back home in the nearest future.
Regards
Agnes

Red Square Home
Emile V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile V

Goed toegerus en waarde vir geld.

Veilige gebied en goed geleë. Baie behulpsame gasvrou. Heerlike ontbyt.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwykastraat 488, Erasmuskloof, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MzQ4MzIwLTRiNjQtNDY0MS1hOGVhLTA4YTk3ZWJjNTg4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 488 Dwyka Street Erasmuskloof 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.810303 28.272529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang