Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Square Home

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Annelise C
1 nag
4.0
Des 2023

Gemiddelde geriewe vir 'n eintlik hoë prys per persoon vir een nag. Daar was geen tee of koffie met aankoms in die kamer nie? Daar was egter baie beperkte kanale op die TV en ek het nie toegang tot die WiFi gehad nie. Ontbyt was laat, so ek het later vertrek as wat ek beplan het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonette B
1 nag
3.2
Feb 2024

Hoë tarief vir onder gemiddelde verblyf. Die buite aansig van die huis lyk vaal en kleurloos teen die fotos wat geadverteer word. Die bestuurder probeer, maar daar is 'n gebrek aan leiding en kennis. Die eienaars moet vir 'n nag in die ateljee gaan slaap en die geriewe uit toets. Jy het die waaier nodig om 'n Februarie nag in Pretoria te oorleef, maar nêrens waar die muurproppe is kan die waaier naby genoeg aan die slaapdeel kom om 'n verskil te maak nie. Handdoeke en badkamermatjies het beter dae geken. Daar moet gevra word vir koffie al is daar 'n koffiestasie. Toiletware is slegs vloeibare seep by wasbak en stort. Die huis en parkeerarea is glad nie toeganklik vir bejaardes of iemand wat moeilik loop nie, trappe te hoog.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mathys D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

One night after sleepover after being discharged from hospital. Faith received us very kindly. Room and bed were comfortable. Breakfast was pleasant. The people try hard but lack experience and guidance. Place is excellently located to be very successful. No air-conditioning and it was bloody hot - fan that was offered didn't turn itself back on after load shedding. Bedding (blanket on bed and pillowcases) is a bit old and worn. Lots of black ants in room, on bed and in bathroom. No alternative to load shedding. Parking area is very inconvenient and intercom as well as motorised gate did not work. No lighting during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lizette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Was baie aangenaam. Dit was 'n lekker, warm atmosfeer, vriendelike verwelkom gehad. Baie mooi en cosy kamer gewees. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Agnes
Red Square Home
Thank you for your stay and the precious time you take to write us a review We are looking forward to welcoming you home in the nearest future

Monique O
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Lekker vriendelike mense, netjiese plekkie en beskostigbaar. Werkers baie vriendelik en behulpsaam, netjiese plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Agnes
Red Square Home
Dear Monique Thank you so much for staying with us and for being nice, friendly, easy people. We really enjoyed your stay, looking forward to welcome you back in the nearest future. Best Regards Agnes

Samara V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Dit was wonderlik. Dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang, harde dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Agnes
Red Square Home
Dear Samara Thank you so much for staying with us and we really appreciate the time you took to write us a review We are looking forward to welcome you back home in the nearest future. Best Regards Agnes

Sandra J
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Rustig. Pragtige omgewing. Dit baie geniet. Die ontvangs wat ons gekry het van Agnes en haar kollega was ongelooflik. As ons iets nodig gehad het ,het hulle dit dadelik gebring. Die volgende dag se ontbyt was uit die boeke. 5 ster, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Baie lekker. Agnes was 'n wonderlike gasvrou. Baie behulpsaam en vriendelik. En haar ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heel aangenaam Hulle kan die sisteem (interkom) by die hek vervang wat gebreek is. Dalk 'n naambord, want die nommers is misleidend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwykastraat 488, Erasmuskloof, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MzQ4MzIwLTRiNjQtNDY0MS1hOGVhLTA4YTk3ZWJjNTg4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 488 Dwyka Street Erasmuskloof 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.810303 28.272529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang