Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redberry Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tania C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A brilliant . Was a lovely place to stay, all facilities were great. People were so friendly; it was a pleasure to stay here. A big plus was that we had no load shedding affecting us, and of course the free strawberry picking was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Wonderlike verblyf. Pragtige kothuis met wonderlike diens van die gasheer af! Hy is so bietjie aan die "pricey" kant, maar dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Redberry Farm
Redberry Farm
Goeie dag Mia, Baie dankie vir die boodskappie en die positiewe terugvoer. Vriendelike groete

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Alles in een. Baie lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Puik! Puik ligging, Puik diens. Puik aktiwiteite vir kinders en die hele gesin. Definitief 'n regmerkie op alle vlakke! Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtige plaashuis. Redberry Farm het uit hul pad gegaan om ons by die restaurant te akkommodeer al was die kombuis reeds gesluit. Mooi plaashuis met al die nodige om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rejane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Beste verblyf ooit! Redberry Farm het 'n wonderlike ligging, baie om kinders mee besig te hou, pragtige kothuis en fantastiese personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Al my verwagtinge is oortref. Indien jy moeg is vir die stadsgeraas en hou van 'n plaasomgewing, en 'n plek met baie aktiwiteite, is die definitief die regte plek. Ons sal definitief weer gaan, maar volgende keer vir langer as 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Heerlike plaas verblyf! Gemaklike verblyf met 2 kamers vir 4 persone op 'n aarbeiplaas. Baie aktiwiteite vir die kinders op die plaas, en 'n heerlike restaurant, koffiewinkel, plaaswinkel, wynproe en vele meer! Sal beslis Redberry Farm aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Awesome verblyf. Awesome uitsig. Ons was vir 'n netbaltoernooi in George. Lieflike dorp. Was min by verblyf. Wel eerste dag scones en aarbeikonfyt by hul geëet. Was vingerleklekker. Heerlik gebly in kothuis op plaas. Definitief 'n moet om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-weg, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang