Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redlands Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Nicky D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Lovely hotel. Everything we needed for our stay in Pietermaritzburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hayley
Redlands Hotel
Thank you for your great feedback!

Karin C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Veilige verblyf. Ons het slegs 1 nag gebly. Geen hysbak nie en die kamer wat aan ons toegewys is, was op die tweede vloer. Die kamer was skoon en gerieflik, hoewel die uitsig op die agterplaas was. Daar was geen warm water toe ons aangekom het nie, en ook nie die volgende oggend nie. Die ontbyt teen R200 per persoon is geensins op standaard nie en behoort aandag te geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hayley
Redlands Hotel
Thank you for your great feedback!

Pieter C
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Baie aangenaam en goeie verblyf. Kan aanbeveel vir ’n dag of week. Goed geleë en heerlike plek, selfs vir ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
1 nag
3.2
Jul 2022

Nie waarde vir geld nie. Kamer het net een handdoek in badkamer gehad, aircon werk nie, geboek met balkon, geen balkon, matte nie van die skoonste nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2015

Gerieflik! Dit is gerieflik, skoon en sentraal geleë. Goeie diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graham K
1 nag
4.8
Jun 2014

Spacious It was spacious and located close to the start of the comrades marathon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hayley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George MacFarlane-laan 1, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82ae25c0cc77cc4f7b2105b14ca098f7b02093a772cbfc754ec0223930cfeae873217c7bc8633ac8618f2105222ce7758b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 George MacFarlane Lane Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.592266863477 30.362005233765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang