Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redsky Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Zane P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Asemrowend Baie lekker, nice host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerlike vakansie! Moira is baie vriendelik en maak seker dat als wat 'n mens nodig het daar is om 'n aangename verblyf te verseker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Beste Marilise, baie dankie ons waardeer dit opreg. Dit was 'n ongelooflike plesier om julle te kon huisves vir julle vakansie. Julle is 'n pragtige gesin en sien uit om julle weer by ons te kan he. Voorspoed en pas mekaar asb. mooi op. Liefde-groete, Jan en Moira.

Amanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie lekker verblyf, Moira perfekte gasvrou. Ruin woonstel, lekker geslaap met die see in die agtergrond. Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Baie dankie Amanda. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves. Ons deure staan altyd oop vir julle. Pas julle asb mooi op.

Jessica C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Mees ontspannende paar dae. Die vriendelikste eienaar, lieflikste omgewing, was regtig 'n baie aangename paar dae, sal beslis die plekkie aanbeveel. Baie dankie Moira️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Baie dankie Jessica. Dit was n groot plesier om julle te ontmoet en te huisves! Ek beveel julle hoog aan by alle toekomstige vernlyf plekkies. Pas julle mooi op en ons deure is altyd oop vir julle. Liefde Groete Moira en Jan

Albert D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Wonderlik en die ligging is fantasties. Troeteldiervriendelik en het groot bydrae gelewer tot 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moira
Redsky Self-Catering
Duisende dankies Albert. Was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang. Pas julle mooi op en julle is altyd welkom.

Aurelia B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Vriendelike ontvangs. Eenheid baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier en Moira en Jan is die beste. Altyd vriendelik en behulpsaam. Hartsmense met harte van goud. Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gekuier het nie. Ons het opgepak met 'n swaar hart. Sal enigeen aanbeveel om die plekkie te bespreek. 10 uit 10. Redsky is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Uit ons hart uit dankie vir die mooi komplimente. Die gevoel is wedersyds. Dit was so 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom en dit was lekker om te sien hoe julle julle kuier in ons dorpie geniet. Dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak. Pas julle asseblief mooi op. Julle is kosbaar.

Sanet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Heerlik. Moira is 'n pragtige mensie en ons het baie lekker gebly. Sy het ons laat tuis voel en niks was moeite nie. Dankie weer. Ons vakansie was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en huisves. Baie dankie vir julle ondersteuning. Pas julle mooi op. Ek beveel die gaste met liefde aan vir enige toekomstige plekke. Net 'n plesier om sulke gaste te kon huisves.

Ilse L
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Gemaklik, skoon en veilig. Vriendelik ontvang. Heerlik gebly. Lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Beste Ilse baie dankie. Dit was n groot plesier om jou en jou dogters te kon huisves. Pas julle asb mooi op julle is kosbaar. Liefde Groete Moira

Laetitia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie ontspan, huis weg van die huis af. So spyt ons kon nie langer bly nie. Alles was perfek. Moira is die beste! Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Duisende dankies julle. Wardeer opreg. Was n groot plesier om julle te kon ontmoet en huisves!!! Bly veilig en sien uit om julle weer te kan sien.

Gerald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Awesome stay! Will definitely visit again. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Dankie Gerald. Was lekker om julle te ontmoet!!! Pas julle mooi op asb. En my deur is altyd oop vir julle. Xx

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0becac37e82ff4a6fb0a0070f5fb4219b9d2c7070e91776a0a0efd7c95b6a41fe6daffb2c34d2ce8455c8146068e2c9ff22c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang