Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Holiday House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R3 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en doendinge, asook die strand en ander besienswaardighede. Dit spog met 'n 180 grade see-uitsig.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas asook 'n bykomende yskas, 'n kisvrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, insluitend 2 enkelslaapbanke en 1 dubbelslaapbank, ideaal vir kinders. Dit beskik ook oor 'n TV vir vermaak.

Daar is buitebraaigeriewe waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Reebok Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIe2jzbuIRErB7sZJfvqPSHBiUfyzu7lUite5R4PIDimsswPGTU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 129 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 12:00 -34.073846 22.1729689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang