Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reed Cottage at Stanford

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Reed Cottage at Stanford
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sanet G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

In alle opsigte wonderlik.

Ons het heerlik in die uiters netjiese en gerieflike kothuis gebly.

Gaynor H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor H

Peaceful and tranquil.

Hosts were lovely. Reed Cottage was delightful and Stanford is a magical little town.

Robert F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F

Really comfortable and enjoyable stay.

Nice and comfortable stay, spacious and well-appointed two-bedroom. Heating was very welcome on the cold winter's night and morning.

Mike S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Most enjoyable. Thank you.

Very clean and comfortable. Well fitted out and spacious. Safe off-road parking. Very pleasant hosts.

Gwyneth O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth O

It was a pleasant cottage in a charming village.

We loved our stay at Reed Cottage. The cottage was well-equipped and very spacious, situated in a beautiful garden. Our gracious host gave us a warm welcome, and we were very comfortable during our two-night stay there.

John L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

All-over quiet, peaceful, enjoyable, relaxing experience.

A beautiful, peaceful, well-equipped cottage, situated in a part of a beautiful, small garden. The hosts are extremely kind, friendly, and helpful people. Easy, interesting walks in and around the village.

Heinrich S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Beautiful cottage, centrally located, exceptionally clean, friendly hosts.

Great value for money.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Riaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Great cottage. Neat with all which is needed. Quiet and will be back.

Friendly hosts. Neat and spacious cottage. Good value.

Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Gemaklike, gerieflike en baie netjiese verblyf.

Die gasheer en gasvrou van die verblyf het werklik geslaag daarin om 'n baie aangename en gerieflike eenheid te skep. Ontvangs was 'n aangename ervaring en daar was geen foute te vind.

Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Pragtige plek, rustig, waarde vir geld.

Die kothuis was pragtig, skoon en goed toegerus. Mooi tuin en 'n rustige ongewing.

Pauline D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Charming cottage close to amenities.

Well-appointed cottage with everything you need, neat and tidy.

Nicci R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci R

Perfect weekend getaway.

We will be back. Great vibes. Spotless with a lovely outdoor sitting area. Great people. Every need served with a little extra mile.

Maureen M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

Very comfortable accommodation in a great location.

Wonderful stay with wonderful hosts.

Mark B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Lovely accommodation. We have already booked to return again.

Lovely accommodation and location.

Andreea B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreea B

Wonderful.

The cottage is very comfortable, spacious and well-equipped with all the essentials. The place itself is lovely and tranquil, perfect spot to get away from city life. Annie and Martin were such wonderful hosts.

Johan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Oulike plek, goed uitgelê, alles baie prakties. Lekker stil omgewing.

Al 2de keer wat ons daar oorbly!\.

Monique V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Quaint and very comfortable stay!

Lovely cottage in the heart of Stanford! Really helpful and friendly hosts with Annie and Martin. We had a lovely stay and would recommend anyone to stay there!

Fanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus. Privaat met mooi tuin.

Marco B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B

Really lives up to 4 star status.

Everything was perfect. From the cottage itself to the amenities within. Everything you need can be found in the cottage. It was really worth the price.

William M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William M

Perfekte naweekwegbreek plek vir gesin of paartjie.

Pragtige skoon cottage - alles wat mens nodig het vir naweekwegbreek of paar dae se rus. WiFi egter baie stadig en drop gereeld.

Owen W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Owen W

Great accommodation and well equipped cottage.

Very helpful and supportive hosts. Good beds and furnishings. A truly great stay.

Sandra G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Keurige blyplek, perfek ingerig.

Vriendelike, hulpvaardige en bedagsame eienaars. Die woonstel is geleë in 'n pragtige en private tuin, perfek toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Die skoonste en netjiesste verblyfplek wat ons ooit ervaar het by 'n gastehuis. Keurige linne en beddegoed het gesorg vir heerlike nagrus in stil omgewing. Stapafstand na die dorpsentrum, sowel as wandelpaadjies langs die rivier. Veilge en gerieflike parkering. Ons sal beslis weer terugkeer na Reed Cottage in die toekoms.

Danie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Excellent

Stunning cottage, will visit again!

Willem H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Baie netjies en baie vriendelike eienaars.

Goeie ligging in Stanford. Rustige omgewing en lekker geleë om die dorp te voet te verken. Die eienaars is goed ingelig oor die dorp. Die verkenning van die historiese huise en geboue van Stanford was baie interessant. Pragtige omgewing en plekke om te besoek in die dorp.

Casper Jm B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper Jm B

Baie baie lekker plekkie, goeie mense, skoon en baie netjies!

Die google map na die adres is verkeerd, volg maar die straatnommers soos in die dae voor selfone.

Sandra T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Perfect but just too short.

Lovely property attached to the friendly and welcoming owners' home, but completely private. Spotlessly clean and equipped with everything one could need for a self catering stay.

Mandy K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy K

Well appointed.

Spacious, comfortable accommodation in a peaceful setting.

Andries D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Gerieflike selfsorg-akkommodasie sentraal in Stanford in pragtige omgewing.

Gerieflike tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met aparte badkamer. Leefarea is groot en ruim met heerlike stoep onderdak buite. Pragtige boomryke omgewing digby rivier en wandelpaadjie en tog naby aan winkels.

Engela S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Ons was vir twee dae daar.

Die cottage is ruim en goed toegerus. Daar is ook 'n groot stoep buite. Baie lekker badkamer met goeie stort. Alhoewel die eienaars ook op die perseel woon voel dit baie privaat.

Jill M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill M

Rustige en stil verblyf om te uit te span en van werksdruk te ontsnap.

Reed Cottage is sentraal geleë en stapafstand van goeie restaurante en aktiwiteite.

Petra D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Definitief 'n aanbeveling.

Die plekkie is perfek geleë! Dit was netjies, skoon en het alle geriewe gehad. Dit was lekker privaat en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit lekker stapafstand vanaf die rivier en lekker stil en rustig. Was baie veilig, waarde vir geld en sal dit beslis aanbeveel!

Hennie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig en stil.

Reed Cottage het alles wat nodig is en is silwerskoon. Die tuin en stoep is rustig en privaat. Dit was ons tweede besoek aan Reed Cottage en sal beslis weer kom.

Penny S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penny S

Ideal venue for exploring the local area, with all the amenities you need. Super comfy beds and lovely linen.

Cute cottage set in pretty grounds.

Johan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Waarde vir Geld. Vriendelike eienaars.

Sal beslis dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarket-straat 1, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKAtCaKMF0z1msVjUmZ4IYadAve2PhKNXVoXXYYj8gJH74AFf4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 1 Longmarket Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.435703635122 19.460236976999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang