Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reedsdell Country Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Alphie D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtige area met baie paaie wat verken kan word. Ons het die blyplek baie geniet. Gesellige huis wat goed ingerig is vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Bliss! Warm hospitality, in the peace and quiet, surrounded by beautiful landscape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alphie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige huisie en omgewing. Baie netjiese blyplek waar mens gou tuis voel. Die omgewing en berge is pragtig, veral as mens gelukkig genoeg is om sneeu te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Had a great time. Peaceful. Quaint cottage. The fresh milk and cake were a lovely surprise. Hostess is most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Guillaume N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Pragtage stil huis met 'n mooi uitsig op die berg. Ons het ons kuier baie geniet. Uitstekende diens met 'n kaggel wat elke aand gestook was en vele meer. Die huis is heerlik en baie lekker om in te ontspan en die stilte van die aande en sterre is iets om nie te mis nie. Die huis het alles wat jy nodig het van DStv en WiFi tot boeke en bordspeletjies om te geniet. Die rivier was baie laag vir visvang en sal voorstel mens gaan in die somermaande liewers gaan vir visvang. Nie te ver van Rhodes af nie. Maak net seker om vol te maak op jou laaste dorp, want naaste petrolstasie is in Barkley East.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Ongelooflik lekker gekuier op die pragtige plaas. Dit was ons gunsteling verblyf in die area. Sal nooit weer verder kyk vir ander verblyf nie. Die plaas is pragtig en rustig. Ons het werklik welkom gevoel en al die klein bederf het ons ongelooflik waardeer en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2019

Baie mooi daar en gerieflik. Grondpad ongerieflik, het nie korrekte voertuig daarvoor. Het dit nie voor die tyd geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Absolutely awesome and unforgettable experience. Stunning scenery with warm, cosy and comfortable house made this an unforgettable experience. The hospitality of Kath and Mamello made this experience even more special together with the fresh creamy farm milk and homemade rusks, will be long cherished and remembered. I will return to this piece of heaven on earth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
4.2
Apr 2018

Pragtige huis in 'n mooi omgewing, sou net langer wou bly. Die huisie is baie "cosy" en dit behoort wonderlik te wees om daar te bly as die sneeu wit lê. Die kos wat Katerine op bestelling verskaf was uit die boonste rakke. As jy sielsrus soek, is dit definitief 'n plek om te oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2017

Pragtige kliphuis met asemrowende uitsig. Met aankoms is tuisgemaakte sjokoladekoek bedien - heerlik na 'n senutergende grondpad wat na hierdie juweelbestemming lei. Die huis het 'n groot kaggel wat elke dag skoongemaak en weer gepak word. Die kombuis en res van die huis is goed toegerus teen die koue en het alles wat mens nodig het. Die mense is gasvry en professioneel. Wees miskien net bewus daarvan dat kruideniersinkopie-moontlikhede baie beperk is op Barkly-Oos en Rhodes. Pragtige staproetes op die plaas en 'n heerlike ontspannende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reedsdell-plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZmE0MzRhLWI0OWQtNGIxYi05ODllLTU0NGNhMjE4MjQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Reedsdell Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.704953 27.742594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang