Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reedsdell Country Guest Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reedsdell-plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Reedsdell Country Guest Farm lê versteek onder die Suidelike Drakensberge se loodregte kranse. Hierdie ontsagwekkende landskap het volop veldblomme, voëllewe en kleinwild.

Verblyf word gebied in 'n opgeknapte klipskuur, genaamd Stable Cottage, 'n ware berg-ontvlugting. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is volledig vir selfsorg toegerus. Daar is 'n kombuis, eetkamer, sitkamer, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Sneeu word dikwels tydens die winter hier aangetref. Dit is dan wanneer die sitkamer se oop kaggel en muurverwarmers 'n lekker knus en gesellige atmosfeer skep. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

Sit terug en geniet die pragtige landskap en asemrowende uitsigte of gaan stap 'n entjie om die natuur te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Reedsdell-plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Reedsdell Country Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reedsdell-plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZmE0MzRhLWI0OWQtNGIxYi05ODllLTU0NGNhMjE4MjQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Reedsdell Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.704953 27.742594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang