Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reflect

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Baard-singel 22, Trekoskraalpad, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reflect is 'n ongekunstelde, semi-privaat Vintage 1975 Jurgens-karavaan wat op die eienaar se kleinhoewe staan. Dit is net 9 km vanaf Vredenburg aan die Weskus en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die karavaan het 'n dubbelbed, elektrisiteit, 'n gasstoof, buite-yskas, beddegoed, potte, panne en basiese eetgerei. Die badkamer is 10 m van die karavaan af en het 'n gasstort, kouewaterwasbak en 'n toilet.

Die karavaan is semi-privaat aangesien dit naby die gemeenskaplike swembadarea is. Daar is gordyne buite wat gaste vir meer privaatheid kan toetrek.

Daar is ook 'n basiese opwasarea met 'n plastiekwasbak en 'n droograk. Gaste moet water kook indien hulle skottelgoed wil was. Daar is 'n kouewaterkraan langs die karavaan wat gaste kan gebruik om die ketel op te vul. Gaste het hul eie braaigeriewe en buite-sitarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Beverley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sarel Baard-singel 22, Trekoskraalpad, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Baard-singel 22, Trekoskraalpad, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10df420e36cddc87f71398d87da33c5a59ddae4e59419a218521b70a3be6a79ad7e021323f461062b2f725388ed6447c508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 Sarel Baard Crescent Trekoskraal Road 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -32.891873721744 17.928725480893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang