Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reflections Eco-Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Susan B
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Goed. Pragtige baie ruim en netjiese hout chalet in die natuur, so net voor Sedgefield. Nader aan Sedgefield as aan Wilderness. Ver van die snelweg en see. Grondpad en redelike dik sand tot by die chalet. Sou handig wees as daar 'n seepbakkie teen die muur is om jou seep en haarsjampoe ens. op te sit sodat dit nie op die stortvloer hoef te staan nie - veral vir ouer mense. Meer handdoekreëlings sodat 6 mense handdoeke kan ophang sal ook handig wees. Ons was 4 persone en 2 het koud gestort die eerste 2/4 dae. Eienaar was bietjie ongelukkig toe ek vra dat hulle ons geyser soggens vroeg oorsit na elektrisiteit sodat ons darem warm kan stort - veral as mens klomp geld betaal het vir die verblyf. Ek het 'n mooi 'dankie' boodskap vir ons verblyf en goeie wense aan die eienaar gewhatsapp aan die einde van ons verblyf en niks teruggehoor van die eienaar af nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky K
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Uitsonderlik! 5 genotvolle nagte in moedernatuur, ver genoeg weg van die wêreld om werklik te kan ontspan, en na genoeg wanneer die lus vir avontuur brand. So bly ons het die reservaat gevind, die eienaars is hart-en-siel betrokke sodat ons vakansie hier 'n absolute hoogtepunt was, voorwaar 'a December to remember.'

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim & Angelique
Reflections Eco-Reserve
Hi Retha, Thank you for taking the time to review your stay with us. The first morning with us, you asked for the gas geyser to be switched on. This was done that morning and was left on for your entire stay. We didn't receive any further queries about hot water issues? I'm glad you arrived home safely. Regards, Tim

Raynard P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Very relaxing mid-year break. Cozy and comfortable, amenities are reasonbly basic, no electrical appliances such as a microwave etc. and perhaps before booking enquire re hairdryers etc. as reserve is "off the grid" from what I could determine. It doesn't detract from the stay however, it can get cold as a result of being next to the vlei, very cozy fireplace to fight off the chill. Some amazing bird watching, great location, close to hiking trails and close enough to the beach, very private, had a very relaxing time. Hosts were very friendly and helpful and even the dog comes for a regular check-in for some ball sports!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Lieflike wegbreek in die natuur. Wonderlike ligging, asemrowende natuurskoon en gerieflike, toegeruste tent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Rustig in die natuur. Ons derde keer by Reflections. Die chalet is altyd skoon. Ons het baie rustige middae op die dek gehad en gekyk vir die skilpadjies wat in die tuin rondloop. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Wonderlike ervaring. Ons het 'n heerlike naweek gehad in een van die luukse tente. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, insluitend 'n klein kombuisie, braai-area en badkamer met n semi-opelug stort. Die tent was so netjies en mooi. Die area is rustig en beeldskoon. Ons het ook gaan stap en die natuurskoon bewonder. Ons sal beslis Reflections Eco-Reserve aanbeveel en sal definitief wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Lieflike plek! Lieflik en gesellig omsoom met natuurskoon. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2018

"Glamping" opsy beste. Reflections Eco-Reserve bied luukse tent-akkommodasie net buite Sedgefield. Prakties ingerig om 'n besondere "glamping" wegbreek te verseker. Toegerus met 'n klein kombuisie, 'n semi-opelug badkamer, 'n houtdek en eie braai - meer as genoeg vir die spesiale wegbreek saam met jou huweliksmaat. Eenhede is ver genoeg van mekaar om 'n private boskamp ervaring te verseker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Hemel op die aarde. Dit was iets uit 'n ander wêreld uit. Ons was met oop arms ontvang. Dit is 'n pragtige plek. Dit is 'n plek wat ons baie gou weer sal sien. Die huis is iets om te beleef. Ons kan nie genoeg dankie sê vir ons tyd daar nie. Uit die boeke uit. Dit is hemels daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2016

Baie rustig. Heerlike huisie met alles wat jy kan benodig. Rustige area. Was besonders om op so 'n omgewingsvriendelike wyse te kon vakansie hou. Baie goeie gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim & Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 13 en 4 van Drie Valleyen, Rondevlei, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhFCP8h1S7CMpvPWnQNU7qam8XTnjpZjQPPlbyf4gSAf9EydgDt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Portion 13 and 4 of Farm Drie Valleyen Rondevlei 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.99247671662 22.703660130501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang