Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reflections Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Clint W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. The stay was relaxing and very nice, would definitely recommend it. Will visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik en netjies. Alles was heerlik en netjies. Die uitsig is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

The weather spoilt what would have been a wonderful stay in the most tranquil environment! Reflectios is, however, close enough to restaurants that helped to make the visit memorable! The visit occurred during the Western Cape's stormy weather that forced us to stay indoors as the muddy surroundings prevented us from doing anything else. The cosy accommodation with its welcoming fireplace helped to save the day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Will come back to a peaceful place. It was a peaceful stay. Loved the boat and the river. Perhaps a better air conditioner would help on the very hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Soos per bostaande. Fantastiese ligging en gemaklike akkommodasie. Ons het die speelraam en bootjies geniet en die diens was baie goed. Die enigste onverwagte ding is die verskriklike baie beweging en werkers op die terrein en dat die werknemers se rusarea deel is van die huis wat ons gebly het, wat verskriklik baie beweging in en uit om die huis veroorsaak het en ook geraas wat my kind se middag slaap versteur het. Andersins was dit heerlik en ek is seker ons sal in die toekoms weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jocelyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Rustige, pragtige atmosfeer. Baie lekker vakansieplek, net die WiFi was 'n probleem. Die dekking was gemiddeld. Maar verder is dit definitief 'n plek vir 'n wegbreek as jy rustigheid soek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f254692bfd22cfd90fa085d136eb3e99fb80d1ffdf831092a1b794bc4d4aeac54fd5461385c3fc2cc14c1b73971e42a888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Theuniskraalpad Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.234308331197 19.142990112305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang