Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reflections Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reflections Guest Farm is 'n lieflike selfsorgplaas in Tulbagh, Wes-Kaap. Die plaas is ideaal vir ontspanningsreisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Verblyf word in 4 kothuise en 2 huise gebied. Elke kothuis en huis beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, en asemrowende uitsigte oor die dam. Die dam is die middelpunt van hierdie rustige ligging in die Tulbaghvallei, wat dit perfek geskik maak vir romantiese toevlugsoorde en gesinsvakansies.

Daar is baie doendinge om op die plaas te doen, wat baarshengel, roeibote, kano's, swem en vele meer insluit.

Verken die asemrowende wynplase wat hierdie skouspelagtige vallei omring, of bevredig 'n mens se meer avontuurlike kant deur te gaan perdry, bergfietsry, voetslaan, of rits ry in van die mooiste plekke aan die Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reflections Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f254692bfd22cfd90fa085d136eb3e99fb80d1ffdf831092a1b794bc4d4aeac54fd5461385c3fc2cc14c1b73971e42a888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Theuniskraalpad Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.234308331197 19.142990112305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang