Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regal Inn Ballito

  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorpie Ballito geleë is.

Verblyf by Regal Inn Ballito bestaan uit 5 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koninggrootte-, dubbel- óf enkelbeddens ingerig is.

Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met storte, wasbakke en toilet. Boonop is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar in die kamers.

Die hotel bied 'n outomaat met koue drankies. WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Regal Inn Ballito het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnsPWl4Bryc12QFunPgRbWY3LKc5lZEAnHLiZVR7GRYDzRvLNl4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 Stewart Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524933 31.197903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang