Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regent House

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-laan 20, Ocean View, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Regent House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ocean View in Durban. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus, want hierdie huis bied see-uitsigte in die verte en is net 'n entjie van die strand af.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde badkamer het nog 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul etes saam te geniet. Daar is 'n formele sitkamer en 'n TV-kamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n ruim stoep met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Regent-laan 20, Ocean View, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-laan 20, Ocean View, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc283fdaeea54b07c309c448fd0692f50970c72bda8a32cebfa154bea091bfc34e4fb7b2dfcb01bf5ef5e090a8eb44a15162b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 20 Regent Avenue Ocean View 4036 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.9123587 31.0272727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang