Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reggies Nursery

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Stephan B
1 nag
5.0
Aug 2023

Beste waardeer vir geld. Reggies is 'n uitstekende plek vir enige tipe reisiger. Jy kry uitstaande professionele diens van Toela en haar Span. Hulle is vriendelik en altyd gereeld om te help. Die kwekery skep 'n rustige atmosfeer waarin enige Persoon kan ontspan. En die ontbyt is uit die boonste rakke. Voorwaar 'n plek van gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toela
Reggies Nursery
Baie dankie Stephan, dit word regtig waardeer. My gaste is belangrik vir my. Seën vir jou, vertrou ons sien jou weer.

Riekie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Rustigheid tussen die mooiste groen plante en lieflike bome. Knus huisies tussen lowergroen plante. Gasvryheid van Gasvrou is wonderlik. Kan beslis aanbeveel vir 'n vinnige oornagplekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Toela
Reggies Nursery
Baie, baie dankie Riekie, ek waardeer. Wonderlike gaste soos julle altyd welkom. Toela by Reggies.

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2023

Die houthuis wat ons in geslaap het is nie wat ek bespreek het nie. Ek het spesifiek gevra vir beskikbaarheid van die Blessings-eenheid. Beskikbaarheid is bevestig maar het nie gesê vir watter eenheid nie. Ons is in 'n Wendy-huis geplaas. Dit is wel netjies gewees. maar die ligte van al die elektriese toestelle skyn baie helder en pla as jy wil slaap. Die parkeringarea en die tuinpad na die eenheid is toegepak met plante. Die lugverkoeling is R60 ekstra en self na ek gevra het vir die gebruik teen ekstra koste is dit nie beskikbaar nie. In die hitte was dit baie ongerieflik in 'n houthuisie met net 'n waaier. Die versters het nie diefwering nie en kon ons dus nie die vensters oop los nie. Die badkamervenster kyk reg in hul buurman se sitkamer in en die blinder maak dit nie toe nie, veral 'n probleem in die aand. Die area vir ontbyt is buite en nie groot genoeg vir al die gaste as almal dieselfde tyd gaan eet nie. Ons het glad nie daar ontbyt geëet nie. As daar geen krag is nie is daar ook nie waterdruk nie. Ons het gegaan vir 'n funksie Saterdag en moes rondskarrel om plek te kry om te strort sodat ons nie laat is vir die funksie wat ons moes bywoon nie. Ons is eers Saterdagoggend meegedeel van die situasie toe ons vra oor die water wat nie werk nie. Ek het alreeds my balans Vrydag met my aankoms betaal. Saterdagmiddag is ek gevra dat ek die balans nog verskuldig is?

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Toela
Reggies Nursery
Goeiedag, Jammer as die eiendom nie na jul wense was nie. U man het gese die waaier sal genoeg wees. Let asb. ook op dat n lugverkoeler nerens op ons eiendom adverteer word nie en is dus onregverdig om dit te verwag. Die gaste wat vroeer in geboek het, het per ongeluk in verkeerde eenheid gegaan. Jy kon net vra om te skuif. Jammer daaroor. Groete,

Sia R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Perfect stopover. Exactly what we needed. Clean and safe and the staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toela
Reggies Nursery
Thank you so much, much appreciated. Toela at Reggies guest rooms.

Tshifhiwa F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2022

Quiet, nice. Pleasant, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Besondere en rare ervaring om in die kwekery te woon. Die ligging is ideaal vir mense en kinders wat aan 'n sportbyeenkoms of ander aktiwiteit in Polokwane moet deelneem. Dit is 'n rustige plek waar mens kan ontspan en die kwekery, hoewel relatief klein, is besonders met 'n groot verskeidenheid plante wat 'n aangeneme atmosfeer skep. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Toela
Reggies Nursery
Thank you!!

Leigh S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2021

Very average. Room was very small and cramped. Breakfast very average - reheated and no choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Toela
Reggies Nursery
Sir if you ask for n certain time to have breakfast and you are not in time, the breakfast will be re heated. Toela

Lynette L
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2019

Close to freeway. Clean and very convenient for overnight stop. Host was excellent! Excellent for a one night stopover close to restaurants and shopping as we as easy access to the freeway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Toela
Reggies Nursery
Thank you so much for your kind words. Toela at Reggies God bless.

Rochelle P
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Sielsverrykend. Die rustige atmosfeer, laat jou voel jy het tuisgekom na 'n lang uitputtende dag. Vir die persoon wat rustigheid en kalmte soek uit die besige stadsverkeer is Reggies Nursery net die regte plek om te ontspan. Ek kan Toela nie genoeg bedank vir haar vriendelikheid en besorgdheid tydens my verblyf nie, woorde kan nie beskryf hoe ek dit waardeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie G
Kort verblyf
5.0
Nov 2016

Baie dankie vir ' n huislike atmosfeer en pragtige tuin om in te ontspan. Ek sal graag weer by julle oorbly! Dit was 'n aangename ervaring om sentraal geleë, gesellige en veilige akkommodasie in Polokwane te gebruik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Toela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooststraat 88, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2YzliYzNkLWRiZTYtNGQxOC05NGY5LTY2MzgwYmUwZjQyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 88 Oost Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.900500484742 29.468794551955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang