Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rehati

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goetz-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rehati is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Potchefstroom, naby winkelsentrums, skole, besighede, restaurante en koffiewinkels.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en elkeen het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die eenhede het hul eie patio's met sitplek buite en gaste word veilige parkeerplek op die perseel bekostig.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annemarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Gastehuis baie goed geleë. Netjies en skoon.
Okt 2024
Petro O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik! Volgende jaar gaan ons beslis weer daar tuis! Ons kan Rehati ten sterkste aanbeveel. Willemien het moeite gedoen om ons te laat tuis ...
Sien meer
Sep 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik en skoon. Waardeer vir geld. Sal weer besoek. Baie lekker gebly. Rustig en sentraal. Waarde vir geld. Kan die plek sterk aanbeveel....
Sien meer
Sep 2024
Anneline J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Was baie vriendelik en behulpsaam. Het lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Lekker geslaap. Skoon en netjies. Sal w...
Sien meer
Aug 2024
Thomashenry P
5.0
Pleasant and the owner very helpful and accommodating. Lovely guesthouse close to many amenities. Beautiful parquet flooring and the ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goetz-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Rehati het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goetz-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7144c35c77a8741899c1d9c9acde3ddff97e2c2f2e2dfb7f444b99fca231d247929b8bc04ce471a5606b169c0cefab847393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 12 Goetz Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.709344372087 27.099808313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang