Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rehoboth Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rehoboth Guesthouse bied knus oornagverblyf op die boonste vlak van die eienaar se woning, wat ook onder woon. Dié gastehuis is in die klein dorpie Elim in die Wes-Kaap geleë, sowat 46 km van die kusdorpie Kaap Agulhas af.

Verblyf word gebied in 3 verskillende slaapkamers wat almal op die boonste verdieping geleë is. Slaapkamers 1 en 2 is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n aparte toilet onder. Daar is 'n gedeelde leefarea met 2 rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n kombuisie, asook 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis op die onderste verdieping en die leefarea wat ingerig is met 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan die Elim Watermeul en sy restaurant besoek wat naby Rehoboth Gastehuis is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Lunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elim Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA494050340a2a984f688ebc1b7fcc558e9565574b7fb2bd926113bb64d834079085286fc8464eda15fd4038b7418481fd703e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 18 Heide Street Elim 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-23:00 14:00 -34.590569582009 19.754585654621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang