Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reinet Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reinet Manor is 7 km vanaf die rustige dorp, Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, langs die R63.

Dié B&B bied verblyf in 8 smaakvolle en suite-kamers wat elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens het. Vars handdoeke word elke dag voorsien.

Ontbyt is ingesluit en aandete is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se voertuie. Gaste is ook welkom om hulle troeteldiere saam te bring.

Doendinge in die omtrek sluit forelhengel, voëlkyk, voetslaan, valskermsweef en spesiale toere vir wildkyk, rotskuns, fossielstudies en toere in die township in. Terwyl jy in Graaff-Reinet is, maak seker jy proe tradisionele Karoo-lam, besoek die NG-kerk en speel 'n potjie gholf by Graaff-Reinet se gholfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tracy K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die beste ontbyt en diens gekry. Die stort was net 'n bietjie onreguleerbaar, die lugverkoeler het nie gewerk nie.
Aug 2024
Bongani N
Gesin met tieners
5.0
Excellent and peaceful. The place is peaceful and clean with excellent linen, and breakfast was top.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Lynnette V
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n stunning plek! Die 2 kamers vir enkel gesinne (2 per kamer) maak dit ideaal vir tieners. Naby, maar tog op hulle eie. Ontbyt was regtig great e...
Sien meer
Des 2023
Sharon V
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike atmosfeer. Staff baie behulpsaam, heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Mei 2023
Maryna E
Gesin met tieners
4.8
Pleasant. The accommodation was clean, spacious and simplistic. Staff were friendly and the buffet breakfast was scrumptious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Reinet Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaBRSmlq62IXpH3pE6OSKl2fRiBvHPCCJHhKVfNQUC8QymG9gGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 R63 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.32051 24.563538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang