Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reis n Rus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Andre T
1 nag
5.0
Jul 2024

'n Reisigers-oase. Die 3de keer wat ek hierdie jaar by Reis n Rus oorgeslaap het, en ek het weer heerlik gebly. Die eienaar laat mens altyd baie welkom voel en die gastehuis het alles wat ek nodig gehad het. Dankie weereens oom Johan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag
5.0
Jun 2024

'n Oase tussen Gauteng en Natal. Het een nag oorgeslaap by Reis n Rus, oppad van Gauteng na Natalse kus. Ek is baie welkom laat voel deur die eienaar en het heerlik gebly, dit was my 2de besoek hierdie jaar by Reis n Rus, en ek kan dit definitief aanbeveel. Die uitsig oor die berg is besonders. Dankie oom Johan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyable. Very welcoming host, accommodation was perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die naam sê dit alles. Reis en rus. Ons het lekker gebly, met vriendelike diens. Geen ongerief gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie mooi gastehuis en aangename gasheer. Heerlik gebly by Reis n Rus. Ek het een nag oorgeslaap op pad na Pietermaritzburg om aan die Midmar Myl deel te neem, en Harrismith was ideaal geleë tussen Vanderbijlpark en Midmar. As enkelreisiger het Reis n Rus heeltemal aan my vereistes voldoen. Die woning is goed omhein en die waghonde op hulle pos. Kan regtig hierdie gastehuis aanbeveel. Dankie oom Johan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Tom W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Waarde vir geld, goeie gasvryheid, en die eienaar het gesorg vir water en krag ten spyte van water tekorte en beurtkrag. Beslis waarde vir geld, kamer goed toegerus. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie rustig. Dit is voldoende aan die doel om oor te slaap vir 'n nag, as u belangstel in oudhede is dit die plek vir jou. Gerieflike stort en badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Giovanni D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Room for improvement. No TV, no heater and no electric blanket, it was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Absoluut puik. Hulle het uit hul pad gegaan vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek. Spesiaal vir ons 'n braaier met vuurmaakhout en tafel kom opsit reg voor ons kamer. Was vroegtydig laat weet oor load shedding en sou generator start as ons dit wou gehad het. Kamer was spotless skoon en dit was baie netjies. Baie dankie Mel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Reis n Rus
Jaco, Dit was lekker om julle en jul poplap hier by ons te huisves. Altyd lekker om gaste hier te hê wat ry as nuwe vriende. Hoop om jul gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwtUO3L28KcmoKiGXfNG9LorHRgCABBl1U6wJwUvZIzdxR2ETNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 12 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.264455046892 29.122011836805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang