Reis n Rus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Andre T - Jul 2024
Algehele gradering
'n Reisigers-oase.
Andre T - Jun 2024
Algehele gradering
'n Oase tussen Gauteng en Natal.
Antoinette T - Mei 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Tanya V - Mei 2024
Algehele gradering
Die naam sê dit alles. Reis en rus.
Andre T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis en aangename gasheer.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Tom W - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie gasvryheid, en die eienaar het gesorg vir water en krag ten spyte van water tekorte en beurtkrag.
Francois T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Giovanni D - Mei 2023
Algehele gradering
Room for improvement.
Jaco J - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut puik.
Reis n Rus se terugvoer
Jaco,
Dit was lekker om julle en jul poplap hier by ons te huisves. Altyd lekker om gaste hier te hê wat ry as nuwe vriende.
Hoop om jul gou weer te sien.
Sonja Y - Jul 2022
Algehele gradering
Wow!
Lees meerLynda R - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent position. Hospitality was incredible. Thanks Mel for everything you did to make our stay so enjoyable.
Roslyn C - Des 2021
Algehele gradering
One night only on the way to the Drakensberg. Six people in the party in 3 rooms.
Reis n Rus se terugvoer
Thank you so much for the positive review, it was a pleasure to host such a fun and vibrant group of guests. Hope to see your party soon
Christo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Albert V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek en vol gasvryheid.
Lianie M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie stil en kon heerlik rus.
Pieter M - Nov 2020
Algehele gradering
Handige oornag tussen see en Gauteng, veral as jy karavaan sleep.
Petrus P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie verkeergeraas vanaf hoofpad.
Adelle V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Leana L - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful!
Hyde S - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs - alles skoon en netjies.
Rosa B - Sep 2019
Algehele gradering
Kan nie vir beter eienaars vra nie.
Joe M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik skoon en veiling.
Jackie C - Aug 2019
Algehele gradering
Great plekkie. Ons het oornag daar en het meer gehad as wat ons nodig gehad het.
Lindie H - Jun 2019
Algehele gradering
Het lekker geslaap en die plekkie was baie mooi.
Catharina Maria M - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en puik akkommodasie.
Jacques S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gemaklikle verblyf.
Mel B - Jul 2019
Algehele gradering
The owner is friendly, very helpful. I definitely recommend Rus n Reis.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eienaar is vriendelik, baie behulpsaam. Ek raai beslis Rus n Reis aan.
Sal beslis terugkeer, waarde vir geld!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Friedrich P - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf.
Ian R - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful place to sleep over.
Lees meerRudi S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker geslaap.
Nanette S - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Petrie S - Jun 2019
Algehele gradering
Value for money.
Reis n Rus se terugvoer
Hi, dankie ons beoog nie om televisies in te sit nie. Die verblyf is soos die naam, Rus.
Carel S - Sep 2018
Algehele gradering
Very neat and cosy.
Wollie W - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Klein en netjies.
Maryke H - Sep 2018
Algehele gradering
Dankie Reis n Rus vir 'n gerieflike oornagkamer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang