Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reis n Rus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Reis n Rus is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Dis naby geriewe en bied maklike toegang tot die hoofweg.

Verblyf word aan 11 gaste gebied. Daar is 4 kamers - Reis n Rus Kamer 1 en Reis n Rus Kamer 3 het 'n dubbel- en enkelbed, 'n privaat ingang en 'n patio. Reis n Rus Kamer 2 het 2 enkelbeddens en Kamer 4 het 3 enkelbeddens in. Die kamers het ook elk ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en elektriese braaipan.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Andre T
5.0
'n Reisigers-oase. Die 3de keer wat ek hierdie jaar by Reis n Rus oorgeslaap het, en ek het weer heerlik gebly. Die eienaar laat mens altyd baie welko...
Sien meer
Jul 2024
Andre T
5.0
'n Oase tussen Gauteng en Natal. Het een nag oorgeslaap by Reis n Rus, oppad van Gauteng na Natalse kus. Ek is baie welkom laat voel deur die eienaar ...
Sien meer
Jun 2024
Antoinette T
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Very welcoming host, accommodation was perfect for what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Tanya V
Saam met lewensmaat
5.0
Die naam sê dit alles. Reis en rus. Ons het lekker gebly, met vriendelike diens. Geen ongerief gehad nie.
Mei 2024
Andre T
5.0
Baie mooi gastehuis en aangename gasheer. Heerlik gebly by Reis n Rus. Ek het een nag oorgeslaap op pad na Pietermaritzburg om aan die Midmar Myl deel...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Reis n Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwtUO3L28KcmoKiGXfNG9LorHRgCABBl1U6wJwUvZIzdxR2ETNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 12 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.264455046892 29.122011836805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang