Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reivilo House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Reivilo House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Menno V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menno V

Cozy, light.

This is a really cozy house with a lot of light. There are several places where you can sit, on the stoep, in the living room, in a sun room. There is a relatively busy road near the house, but you typically don't hear much noise. The house really has everything you need, a fully stocked kitchen, shower, bath, etc.

Una V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V

Baie lekker kuier in 'n veilige plek met gasvrye eienaars.

Huis is goed ingerig met alles wat nodig is en nog ekstra. Die talentvolle eienaar se persoonlike skilderye is 'n lus vir die oog en dra by tot elke vertrek se atmosfeer. Baie lekker groot stoep waar ons ure gekuier het en die uitsig op die pragtige tuin kon waardeer.

Conrad R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R

Baie dankie vir al julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons kom beslis weer!

Pragtige, goedversorgde plek. Ons kom beslis weer!

Christa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Baie smaakvol, ruim en skoon.

Uiters netjies en skoon, ten volle toegerus met alles wat nodig is. Pragtige tuin en onderdakparkering. Maryann is dierbaar en dit voel of ons haar al jare ken.

Jean-mari L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari L

Baie lekker gekuier, pragtige tuin en mooi braaigeriewe.

Mooi kuns. Ons het die dorp geniet.

Kobie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie N

Rustig en gerieflik.

Dit is n rustige omgewing, en ons het heerlik op die stoep gekuier en gebraai! WiFi is beskikbaar en dis ’n gerieflike pluspunt. Die eienaars is vriendelik, behulpsaam en was dadelik bereid gewees om te help wanneer nodig.

Hester L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L

Fantasties huislike huis met die mooiste kunswerke!

Ek is 'n Kaapenaar wat die heerlikste kuier saam met familie in Parys gehad het. Alles was so skoon, die huis is goed toegerus en baie veilig. Ons het heerlik gekuier en kom weer!

Elma F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma F

Naby hoofpad en dorp.

Netjies, skoon en vol van die mooiste skilderstukke wat eienaar self gedoen het. Vriendelike eienaars! Voorstelling gemaak om 'n spieël in die voorste slaapkamer op te sit - dames wil hare blaas en prop moet naby spieël wees. Een stort dalk te min as al 3 die kamers beset is op 'n naweek - slegs stort in hoofslaapkamer. Deesdae stort meeste mense - dames inkluis! Verder het ons heerlik gebly, dankie!

Wilma B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Die huis het karakter en is pragtig.

Die kuierstoep was 'n wenner. Meer as genoeg spasie en kon heerlik in en om die huis kuier. Alles was netjies en skoon en het gevoel van rustigheid. Baie dankie, julle.

Martie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Ons was ses vriendinne en alles was gemaklik, mooi en netjies, nêrens nog soveel mooi meubels in 'n gastehuis gesien nie.

Die eienaars het aan alles gedink. Alles wat 'n mens kan nodig kry was in die huis tot ons beskikking. Jammer ons verblyf was so kort. Volgende keer bly ons definitief langer.

Hantie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V

Gaan vind jouself in Parys!

Ons het as vreemdelinge gegaan maar toe ons vertrek was one familie. Dankie Marthinus en Willie, julle is awesome!

Sonja I - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja I

Heerlik gebly, met baie vriendelike landlords!

Sal Reivilo House sterk aanbeveel. Heerlike groot huis, volledig toegerus met als wat jy nodig het.

Bill S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill S

Uitstekend!

Baie lekker gebly in ruim huis met alle benodigdhede beskikbaar. Marthinus is baie gasvry en vriendelik! Sal weer daar gaan bly!

Chantelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Dankie, dis gerieflik en aangenaam.

Gerieflik en aangenaam, geyser was net nie betyds aangesit nie maar verder andersins baie lekker en gemaklik. Waarde vir geld, en genoeg spasie in kamer veral as jy plek nodig het vir oorslaap met bad.

Nicolette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C

Heerlike wegbreek!

Dankie Marthinus dat ons so lekker in julle mooie huis kon ontspan. Al die ekstra "touches" soos die mooie sepies, boeke, DVD's en inligtingsbrosjures was net die cherry op 'n baie lekker koek. Ek kan Reivilio House regtig aanbeveel.

Francois N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Lieflik ingerig en 'n lekker kuier huis.

Lekker kuier opset. Smaakvol en gerieflik ingerig. Naby die rivier en winkels.

Vicki W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki W

Was heerlik rustige omgewing.

Dit was mooi skoon, vriendelike ontvangs en regtig 'n nice plekkie om te oornag.

Juanita W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita W

Reivilo House is 'n lieflike sonnige rusplek en ons het tuis gevoel.

Reivilo is 'n juweel! Ons het in die winter daar oornag en dit was 'n rustige warm atmosfeer, met natuurlike lig, wat deur lieflike groot vensters geskyn het. Ons het ook die versameling musiek dvds baie geniet. Ons het lekker geslaap en linne was skoon en vars. Kan dalk net aanbeveel om badkamer matjies in albei badkamers te plaas en 'n haardroër vir die hoofslaapkamer. Handdoeke kan vir die winter bietjie dikker wees maar was voldoende. Die lugversorging het gesorg dat ons heerlik warm kon slaap. En O ja! Gebottelde water kan vir buitelanders welkome lafenis wees, maar ons het ons eie drinkwater saam gery. Laaste aanbeveling sal wees 'n eierspaan wat kan gebruik word saam met die lieflike groot kleef vrye braai pan. Kunswerke en meubels deur die huis is pragtig en 'n inspirasie! Heerlike kuier stoep! Sou graag nog wou kuier by Reivilo!

Reivilo House se terugvoer

Baie dankie Juanita, ons het badkamer matjies in gesit en die kamers verander. Ek sal aandag skenk aan beter handoeke, en het in tussen 'n boma gebou om langs 'n heerlike vuur te kuier vir daai koue Vrystaat aande. Hoe kan ons vergeet het van 'n haardroër, ons waardeer jou terugvoering en ek hoop om julle weer te ontvang. Groete Marthinus.

Reivilo House
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOClCwHU203WrSoHnXkmCfrttQOA4RVe2sUd85AwoArtAL4RNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 10 Ortlepp Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.896323 27.464733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang