Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rejuvenate Cottage 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henriette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

'n Huis weg van jou eie huis. Vir ons het dit gevoel soos om by jou eie huis te slaap. Die gasvryheid van die gasheer het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemi B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Bekostigbaar, skoon, goeie ligging, veilige parkering. Ons het heerlik gekuier, daar is alles wat mens nodig het. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en het ons tot gehelp met een van die kinders se skooltaak wat die volgende dag moes klaar wees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens E
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike mense. Plek baie netjies en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Het voldoen aan ons verwagtinge. Netjies, skoon en sentraal. Ons was heeldag by sportbyeenkomste, so ons het net saans daar geslaap. Kombuisie is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nombulelo M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Clean place and up to date with technology. The hosts were very friendly and welcoming. The place is clean and there is enough space to move around. Child friendly as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verishna V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Puik, ruim en baie gerieflike akkommodasie! Die eienaars is baie vriendelik en ontvanklik! Hul Rejuvenate Cottage 2 bied baie ruim en netjies ingerigte verblyf met alles wat 'n mens mag nodig hê teen 'n baie bekostigbare prys. Selfs 'n volledige klein kombuisie vir eie kos voorberei met 'n heerlike groot yskas. Sal hul definitief aanbeveel en weer van hul akkommodasie gebruik wil maak. Ideaal vir 'n paartjie of klein gesinnetjie wat meer spasie benodig as net 'n standaard kamer met 'n badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen vir ons hondjies. Kamers baie netjies en het al die nodige toebehore. Sal beslis weer hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

'n Lekker oornag stop. Netjiese woonstel (granny flat) met alles wat jy dalk mag nodig kry vir 'n kort oorslaap. Let wel dat dit aan die agterkant van die gesin se woonhuis geleë is en dat jy nie enige uitsig moet verwag nie. Die kinders het lekker op die sleeper couch geslaap en die beddegoed/handdoeke was skoon en van goeie gehalte. Die gesin is baie gasvry en ons het sommer baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce79b3dbc636b43f2d34771fc2873e70538d16f06d74ae1c796a5793c653ea6a5fa3f818b697f64410f995889d17b6ccd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2A Toerien street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.1136774 26.1705416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang