Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rejuvenate Cottage 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rejuvenate Cottage 2 bied knus oornagverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis in Universitas, Bloemfontein. Dit is sentraal geleë en naby verskeie hospitale, sportvelde, skole en restaurante.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas en 'n dubbelslaapbank in die leefarea, asook 'n platskerm TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige, gedeelde parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word met die eienaars gedeel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Henriette J
Gesin met klein kinders
5.0
'n Huis weg van jou eie huis. Vir ons het dit gevoel soos om by jou eie huis te slaap. Die gasvryheid van die gasheer het ons dadelik tuis laat voel. ...
Sien meer
Jul 2024
Annemi B
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbaar, skoon, goeie ligging, veilige parkering. Ons het heerlik gekuier, daar is alles wat mens nodig het. Die eienaars het uit hulle pad gegaa...
Sien meer
Sep 2023
Lourens E
5.0
Baie vriendelike mense. Plek baie netjies en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.
Aug 2023
Nombulelo M
Gesin met klein kinders
5.0
Clean place and up to date with technology. The hosts were very friendly and welcoming. The place is clean and there is enough space to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Verishna V
5.0
Puik, ruim en baie gerieflike akkommodasie! Die eienaars is baie vriendelik en ontvanklik! Hul Rejuvenate Cottage 2 bied baie ruim en netjies ingerigt...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rejuvenate Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce79b3dbc636b43f2d34771fc2873e70538d16f06d74ae1c796a5793c653ea6a5fa3f818b697f64410f995889d17b6ccd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2A Toerien street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.1136774 26.1705416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang