Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rejuvenate Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gillian K
1 nag
5.0
Sep 2023

Sit was fantasties. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Aangenaam, rustig en gerieflik. Aangenaam, rustig en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cules M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Plekke soos die is min. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir jou vinnige aand oorslaap. Gaan hulle definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie netjiese eenheid, met alle geriewe wat jy kan aan dink. Die eienaars is baie vriendelik en het tot vir ons gesê waar om wegneemetes te koop. Sal hierdie eenheid vir enige persoon aanraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Gerieflik, skoon en netjies en beslis waarde vir geld! Hierdie lekker kothuisie is ideaal geleë naby die universiteit se sportgronde. As jy in Bloemfontein is vir sport is die huis toegerus met 'n wasmasjien wat dit lekker maak vir al die sportklere. Hie huis is gemaklik vir ouers met 2 laerskoolkinders of 1 tiener, met die slaapbank in die leefarea. Kombuisgeriewe is alles wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars sal die ekstra myl vir jou loop om tot jou hulp te wees. Definitief waarde vir geld! Sal weer van die huisie gebruik maak as ek weer in Bloemfontein moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a015a47a5bd26f705a60a14781d478a9678368e179398332eb91fcc1b9f9e9fe4619e87f547fed7a6585a50ce15855779a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2A Toerien Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.113803259208 26.170786035149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang