Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax @ JBay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Relax @ JBay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Jeffreysbaai, 'n pragtige kusdorpie wat vir sy uitstekende branderplankry-geleenthede bekend is. Hierdie verblyf is naby verskeie strande en is die ideale verblyf vir 'n kuswegbreek.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, sitkamerstel, TV en 'n kaggel. Dit lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en buite-etenstafel. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar, en daar is 'n kragopwekker vir kragonderbrekings.

Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area geniet, soos om by die strand of getypoele te gaan swem, branderplankry, visvang, staptogte langs die kus en om by plaaslike restaurante te gaan eet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spekboomstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe029532fb82297db7bbfa1287825bd457dda40c4c0c4dab2d640cee72ea1bd1926ab325bfbfc8058fc79f7e01fc2409a0864?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6) 13 Spekboom Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0217066 24.9272786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang