Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax @ Marie's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Relax @ Marie's
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hildegarde B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde B

Pragtig!

Dit was perfek! Saam met vriende gekuier. Elkeen het hulle eie ruim slaapkamer met 'n ensuite badkamer. Groot kuierareas. Heerlijke stoep. Dis 'n pragtige plek. Oom Dries het uit sy pad gegaan om ons te help en is 'n ware heer. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Beste verblyf van ons 2 weke vakansie.

Karin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Heerlik gebly - ruim, skoon, netjies. Ons het dadelik tuis gevoel.

Lieflike ruim kamers en ontspan areas - alle geriewe waaraan jy kan dink was beskikbaar. Skoon, netjies en die perfekte plek om te ontspan na 'n lang reis. Volgende keer bly ek beslis langer!

Donna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna L

Very friendly and genuine welcome. 100% for service.

We thoroughly enjoyed our stay from checking in to when we checked out.

Anita S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Rus & Vrede Vir Jou Siel.

Die naweek wegbreek was voortreflik in hierdie ruim woning met soveel geriewe. Daar is meer as genoeg spasie vir klere asook 'n verskeidenheid leesstof om mee te ontspan. Die tuin is 'n groen lushof en is sigbaar deur die slaapkamer venster. Die kinders het die pool-tafel baie geniet - dit was 'n groot aanwins tydens beurtkrag. DSTV was beskikbaar. Daar is ook 'n gesellige stoep met braai geriewe wat uitkyk oor die tuin. Die eienaars was baie tegemoetkomend en dit voel ons ken hul jare reeds. Sal hierdie verblyf heelhartig aanbeveel.

Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Trip langs die Tuinroete.

Ons het lekker gebly. Die kombuis was 'n bietjie oud, maar verder alles reg.

Fanie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons het lekker gebly en sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Lesley V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley V

Good.

It served its purpose.

Frans R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans R

Dit wat aanvaarbaar lekker gewees, net bietjie vêr van strand af.

Verblyf was 50/50 aangenaam. Huis is baie netjies.

Connie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Ongelooflik lekker.

Dit was ongelooflik fantasies. Die oom en tannie laat jou soos familie voel.

Robert S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Absoluut fantasties!

Ons het dit baie geniet. Die plek was silwerskoon en baie netjies. Baie baie veilige stil omgewing en baie naby aan al die winkels, mall en petrolstasies. Die plek was baie skoon en netjies. Baie groot en beste kuierplek ooit.

Lonton P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonton P

Aangename gasvrou. Akkommodasie het als. Huis weg van die huis.

Goed verwelkom deur tannie Marie. Ons het ons privaatheid gehad. Niks tekort aan niks gehad.

Leonie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Uitstekend.

Die gasheer en gasvrou is wonderlik, baie vriendelik en hulpvaardig gewees! Het net een nag oorgeslaap, maar ons het alles gehad wat nodig was! Blyplek is groot en baie ruim, die 3 badkamers is 'n bonus en beddens slaap heerlik! Die pooltafel is vinnig benut en is daar lekker gespeel tydens loadshedding, want ons is van lampies voorsien! Ek sal die blyplek vir enigeen aanbeveel!

Cor H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor H

Uitstekend. Vriendelike gasheer en -vrou.

Nie rolstoelvriendelik. Moet trappe afklim na eenheid, maar kon binnetrap gebruik met gemakliker trappe.

Tamea L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamea L

It was very relaxing, didn't even feel like I was in my home town.

Marie and her husband were very good hosts, we enjoyed our entire stay so much that we stayed for another night, highly recommended.

Mareldia T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareldia T

It was a working stay and it was comfortable with WiFi and enough plugs for the laptop and phone charger. Quiet and conducive for writing. Hosts very helpful and friendly.

Near to all amenities and beach. The bathrooms and towels were spotless. Situated in a safe area and in walking distance from malls and supermarkets, pharmacies, and petrol filling stations. Cooking facility was very helpful.

Peter T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Wonderful and relaxing.

Spacious, well-appointed, accomodations with hosts that are willing to go above and beyond to make us feel comfortable. Absolute quality from start to finish. We loved our stay here.

Mangie A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mangie A

The place is situated in a very loving and safe neighbourhood.

Marie and her husband are a nice, friendly elderly couple, we really enjoyed staying with them, we forgot our coffee mugs and they kept them safe for us till we organised the collection. Will be happy staying with them in the future and proud to tell our families about that spacious breath-taking place, the Wi-Fi was the cherry on top.

Alwyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn N

Dit was wonderlik. Baie om te doen in Plett.

Dit was heerlike verblyf en die ligging is perfek. Naby allles. Kamers is lekker ruim en badkamers goed toegerus. Wi-fi en DSTV was wonderlik as daar tieners betrokke is.

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorethea-laan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang